Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipperant Kothuise

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Stadsjapie
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Stadsjapie bied die ideale verblyf aan 'n paartjie en 'n kind (ekstra fooi) op 'n slaapbank. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die bed het perkallinne, winterlankens (gedurende die winter), 'n kombers en 'n elektriese kombers. Die kamer het lugversorging en daar is 'n plafonwaaier, asook ‘n waaierverwarmer in die leefarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is en die sitarea het 'n slaapbank waar ‘n kind onder/12 jaar teen ‘n ekstra fooi ootgetrek met parkallinne kan slaap, 2 stoele, 'n slim-TV met Netlix. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf. Die privaat stoep het braaigeriewe, 'n tafel en stoele, asook 'n pragtige uitsig oor die tuin. Badhanddoeke, 'n haardroër en 'n bedlaken word voorsien. Rook is in die kothuise verbode.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere, studentegroepe, ram- en henne-partytjies word ongelukkig nie toegelaat nie. Die huis is slegs vir gesinne en paartjies geskik.
- Rook is verbode.
- 1 aangewese parkeerplek is per eenheid beskikbaar.
- Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het, sal toegelaat word. Maksimum 2 gaste in Stadsjapie en maksimum 4 gaste in Plaasjapie.

Die verblyf het 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Plaasjapie
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Plaasjapie het slaapplek vir 4 gaste (verkieslik ‘n gesin). Daar is 2 driekwartbeddens, asook 'n matras vir kind onder 12 jaar teen 'n ekstra fooi in die solderarea en 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die beddens perkallinne, winterlakens (gedurende die winter), 'n kombers en 'n elektriese kombers. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het lugversorging, asook ‘n waaierverwarmer en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 2 stoele en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Die privaat stoep het braaigeriewe, 'n tafel met stoele en 'n uitsig oor die tuin. Badhanddoeke, 'n haardroër en bedlaken word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Troeteldiere, studentegroepe, ram- en henne-partytjies word ongelukkig nie toegelaat nie. Die huis is slegs vir gesinne en paartjies geskik.
- Rook is verbode.
- 1 aangewese parkeerplek is per eenheid beskikbaar.
- Geen besoekers word toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek het, sal toegelaat word. Maksimum 2 gaste in Stadsjapie en maksimum 4 gaste in Plaasjapie.

Die verblyf het 'n kragopwekker in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd211c402234e25a90ca357e28d3b1b367e7049320e34931331683571b8b23e1fcf2434af309f0358665ea9a0deab09fa8b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang