Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipperant Kothuise

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Beste verblyf wat ons nog in Bloemfontein gehad het. Die detail is bo verwagting. Alles wat jy dalk nodig mag hê en meer. Ons sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Suzette vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Julle is altyd welkom @ Klipperant.

Ilze R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese blyplek. Die beste waar ons nog ooit gebly het. Dit is 'n pragtige pl. Fantastiese blyplek. Die beste waar ons nog ooit gebly het. Dit is 'n pragtige plek en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Ilze vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom (Klipperant).

Guillaume Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker en vriendelike diens. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.

Dominique T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie goeie ervaring. Baie oulike blyplek en baie vriendelike ontvangs. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Dominique. Julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise).

Marselle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gasvryheid tien uit tien. Noelene was baie behulpsaam, absoluut geen klagtes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Marselle.

Thomas S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Truly luxurious. Excellent accommodation. Warm and comfortable. Our host thought of everything. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Thank you Thom, you are always welcome at Klipperant Kothuise.

Henk K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties! Baie lekker. Gasvrou baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Henk vir die goeie resensie.

Chantélle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantastiese diens gewees. Uitstekende diens gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Chantelle, julle is altyd welkom.

Riette D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Uitstekend! Besonderse aandag aan detail. Uitstekende verblyf en gasvrou, sal vir seker weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Riette. Jy's altyd welkom.

Jim B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Presies wat ons gesoek het. Baie lekker gebly. Goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Jim.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd211c402234e25a90ca357e28d3b1b367e7049320e34931331683571b8b23e1fcf2434af309f0358665ea9a0deab09fa8b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang