Klipperant Kothuise
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Suzette V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie dankie.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Suzette vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit.
Julle is altyd welkom @ Klipperant.
Ilze R - Sep 2024
Algehele gradering
Fantastiese blyplek. Die beste waar ons nog ooit gebly het. Dit is 'n pragtige pl.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Ilze vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom (Klipperant).
Guillaume Z - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.
Dominique T - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Dominique. Julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise).
Marselle W - Jul 2024
Algehele gradering
Gasvryheid tien uit tien.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Marselle.
Thomas S - Jul 2024
Algehele gradering
Truly luxurious.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Thank you Thom, you are always welcome at Klipperant Kothuise.
Henk K - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Henk vir die goeie resensie.
Chantélle H - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese diens gewees.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Chantelle, julle is altyd welkom.
Riette D - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend! Besonderse aandag aan detail.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Riette. Jy's altyd welkom.
Jim B - Mei 2024
Algehele gradering
Presies wat ons gesoek het.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Jim.
Christo G - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Christo vir jou goeie resensie. Was heerlik om jou te ontmoet en te akkomodeer.
Belinda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal altyd vir Bloemfontein kuiers hierheen terugkeer!
Lees meerKlipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Belinda vir jou puik resensie. Ek waardeer dit.
Marietjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Volpunte.
Lees meerKlipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Marietjie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg. Jy is altyd welkom by Klipperant. Groete Johan en Noelene
Yolande B - Jan 2024
Algehele gradering
Luuks, gerieflik en stunning!
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie, Yolande, vir jou goeie resensie, waardeer dit opreg. Jy en jou gesin is altyd welkom by Klipperant Kothuise. Groete, Noelene
Lani R - Jan 2024
Algehele gradering
Mooiste kothuise in rustige omgewing met uitsigte oor die boomryke tuin.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Lani vir jou pragtige terugvoer, ek waardeer dit. Julle gesin is altyd welkom by Klipperant.
Elisabeth V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilig, waarde vir geld.
Nicolene B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike plek om oor te bly!
Stephen P - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable, value for money and well rested for the balance of our journey.
Lees meerKlipperant Kothuise se terugvoer
Stephen, Thank you for your excellent review, I appreciate it. You're always welcome at Klipperant.
Juan N - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Juan. Jy is altyd welkom.
Michael L - Sep 2023
Algehele gradering
Tranquility at its best.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Michael thank you for the lovely review. Nice meeting you both.
Malinda N - Jul 2023
Algehele gradering
Voel soos plaas in die stad. Sal beslis weer hier tuisgaan. Baie vriendelike gasvrou. Goeie kommunikasie om in te boek en fasiliteite nog beter as op webblad.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Malinda vir die goeie resensie, julle is altyd welkom @ Klipperant.
Litzia P - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik, smaakvol en pragtig!
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Litzia vir jou goeie resensie.
Groete
Noelene
Chazelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Wow!
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Chazelle, vir julle resensie. Julle is altyd welkom en moet veilig terugry.
Freddie A - Jan 2023
Algehele gradering
Great host. Value for money. Stunning venue.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Thank you Freddie for a lovely review. Great having you at Klipperant.
Liesl L - Jan 2023
Algehele gradering
Beste plek in Bloemfontein om oor te slaap.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Liesl, jy is altyd welkom. Groete. Noelene
Timo V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Middag Timo. Se baie dankie vir jou ouers vir die goeie verwysing, ek waardeer dit. Hulle is altyd welkom. Groete Noelene
Joanne J - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Joanne vir die goeie resensie.
Coen S - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Uitstekende verblyf in Bloemfontein.
Lees meerKlipperant Kothuise se terugvoer
Coen en Susan, dit was net n plesier om julle te akkomodeer.
Julle is altyd welkom.
Groete, Noelene.
Lizanne D - Jun 2022
Algehele gradering
Smaakvol en gerieflik ingerig. Fantasties!
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Lizanne vir goeie resensie. Hoop julle het die kuier by ons geniet. Groete, Noelene
Ryno R - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom. Groete, Noelene.
Annesu H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Annesu. Dit was heerlik om julle daar te he vir julle wegbreek naweek. Geniet julle babaseuntjie.
Joan A - Mei 2022
Algehele gradering
Self-catering in 5 star style. Beautifully appointed cottage with absolutely everything you need.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Joan, thank you for your beautiful review. It was nice to re-unite with Joan after 40 years. It was lovely to have you here and you are welcome to visit again. Bart and Rex misses you already. Kind regards, Noelene.
Annalize C - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap, goed beplande uitleg.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie. Hoop die seuns het lekker fiets gery.
Moleboheng R - Mrt 2021
Algehele gradering
Die vriendelike en behulpsaam gasvrou het geduldig vir ons gewag tot 22:30. Lieflike moderne woonstel wat jou dadelik laat ontspan.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Linky vir mooi resensie, jou goeie kommunikasie met julle aankomstyd het die wag maklik gemaak.
Thea B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier!
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Thea vir goeie resensie.
Julle is altyd welkom.
Ladel B - Feb 2021
Algehele gradering
’n Stukkie paradys.
Klipperant Kothuise se terugvoer
Dankie Ladel vir goeie terugvoer. Julle is altyd welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang