Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipperant Kothuise

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipperant Kothuise is op 'n privaat plot in Rayton, Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers, gaste wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede, asook die N1-hoofweg.

Verblyf word aangebied in 2 bekoorlike kothuise naamlik Stadsjapie en Plaasjapie. Die kothuise is uniek en smaakvol versier en is vir basiese selfsorg toegerus.

Stadsjapie bied die ideale verblyf vir 'n paartjie en daar is die opsie om 'n kind op 'n slaapbank te akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het lugversorging en daar is 'n plafonwaaier asook ‘n blaasverwarmer in die leefarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasplate, mikrogolf, konveksie oond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is en die sitarea het 'n slaapbank, 2 stoele, 'n slim-TV met Netlix. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf. Die privaat onderdak stoep het braaigeriewe, 'n tafel en stoele, asook 'n pragtige uitsig oor die tuin. Handdoeke en 'n haardroër word voorsien.

Plaasjapie het slaapplek vir 'n gesin van 4. Daar is 2 driekwartbeddens in die oop solderarea en 'n koningingrootte-bed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het lugversorging asook ‘n blaasverwarmer en 'n kombuis wat met 'n gasplate, mikrogolf, konveksie oond, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 2 stoele en 'n slim-TV met Netflix. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Die privaat onderdak stoep het braaigeriewe, 'n tafel met stoele en 'n uitsig oor die tuin. Handdoeke en 'n haardroër word voorsien.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Klipperant het 'n elektriese heining vir sekuriteit en daar is 'n outomatiese kragopwekker wat 24 uur beskikbaar is, asook water vir 'n noordgeval.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Suzette V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Beste verblyf wat ons nog in Bloemfontein gehad het. Die detail is bo verwagting. Alles wat jy dalk nodig mag hê e...
Sien meer
Sep 2024
Ilze R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese blyplek. Die beste waar ons nog ooit gebly het. Dit is 'n pragtige pl. Fantastiese blyplek. Die beste waar ons nog ooit gebly het. Dit is ...
Sien meer
Sep 2024
Guillaume Z
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker en vriendelike diens. Sal definitief weer hier bly.
Sep 2024
Dominique T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Baie oulike blyplek en baie vriendelike ontvangs. Het dit baie geniet.
Aug 2024
Marselle W
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid tien uit tien. Noelene was baie behulpsaam, absoluut geen klagtes!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Gaste dink Klipperant Kothuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 10, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd211c402234e25a90ca357e28d3b1b367e7049320e34931331683571b8b23e1fcf2434af309f0358665ea9a0deab09fa8b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang