Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliprand Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anne-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie skoon en netjies, ontvangs het uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Home away from home. Thank you for the warm welcome, and the breakfast was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons is so gasvry ontvang! Heerlik warm geslaap, dankie! Heerlik gebly! Sal beslis weer kom! Heerlike ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese kamers met baie goeie beddens. Heerlike ontbyt. Veilig. Was baie verras en tevrede. Parkeerarea baie veilig. Goeie sekuriteit. Loadsheading geen probleem veroorsaak. Lekker warm water vir stort. Heerlike ontbyt. Beveel hierdie gastehuis baie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Konrad
Kliprand Guesthouse
Goeie dag Dankie vir julle ondersteuning en die review. Dit help ons nogal baie. Hoop om julle gou weer te sien Groete Kappie

Gerda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Mooi, vriendelik, ruim, skoon en goed geleë. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike omgee-eienaar en sy mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie netjies en vriendelike diens. Dit was 1 grade C toe ons arriveer. Akkommodasie baie netjies en vriendelike diens. Die warm kombers op die bed was 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lekker groot kamer. Lekker stil omgewing met 'n voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reginald W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Extremely pleasant overnighter. We arrived and were expected, our room was wonderful, especially the bed it was so so comfortable, we were welcomed warmly and made to feel at home immediately. The breakfast was great. I would definitely recommend and would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2022

Was sakereis. Het kliënte besoek so was nie in die dorp vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnell R
1 nag
4.8
Sep 2022

Het dadelik tuis gevoel. Was 'n baie lekker besoek. Ons het gereis vir besigheid, en ek was aangenaam verras, in vergelyking met ander verblyf in Springbok. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Konrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kings-straat 2, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88237d0e03662da0c2514437a1a72e7ae979617f703bfb091ef56a843f0632f96dc6aa0ea6f553933a5af1479989bd45edd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 2 Kings Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662286150877 17.881643772084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang