Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliprivier Kaya

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carien P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

'n Stukkie hemel op aarde. Ons het heerlik gebly en wens ons kon langer daar vertoef het. 'n Stukkie hemel op aarde met die mooiste uitsigte. Ons seuntjie het gehelp met die plaasdiere en het die lekkerste naweek van sy lewe gehad. Het ons vriendelik ontvang en ons het lekker saam gekuier! Ons sal dit vir al ons familie en vriende aanbeveel en ons sal self beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie, sien uit om julle weer hier te hê!

Divan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker ontspan en visgevang. Altyd lekker by Kliprivier om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie Divan!

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekende plekkie om af te skakel van die gejaag. Dit was 'n wonderlike tyd wat ons gesin gehad het. Daar is glad nie nodig om van die plek af te beweeg nie. Daar is genoeg om almal mee besig te hou. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons gaan beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie Johan, waardeer jou terugvoer!

Melanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlik. Mooiste huisie en pragtige uitkyk. Plaaslewe en stilte was wonderlik. Fantastiese naweek gehad! Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie Melanie!

Jeanne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Ontspan op 'n plaas met 'n mooi uitsig. Ons was vir 3 nagte bespreek wat ons sommer gou na aankoms met een nag verleng het. Die huisie het genoeg ruimte, stoele om te sit en lees of gesels en 'n heerlike kaggel wat die aande lekker gesellig gemaak het. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Ideale omgewing vir bergfiets en scrambler ry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anne Marie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Dit was baie lekker - rustig - netjies - aangename gasheer en -vrou. Die pad soontoe moet met 'n high clearance voertuig gery word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie Anne Marie!

Katie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Absolutely beautiful. Will be back soon - we loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Thanks Katie.

Pierre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lekker rustig en ontspannend. Bitter lekker naweek weg van die stad af. Op die plaas tussen die mooiste berge! Gaan beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie!!! Julle was wonderlike gaste.

Tersia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was die rustigste paar dae weg. Net jy en die natuur. Dit was 'n wonderlike paar dae weg. Ons het dit baie geniet sonder TV of internet, net jy en die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Nadia K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons harte verloor. Ons seun is 4 jaar oud en met aaklige weer het hy hom so geniet met die spasie en rivier. Die plek was presies waarna ons gesoek het, tyd saam mekaar. Annelie en Erik was pragtig en ons bederf. Ons is verlief en sal oor en oor gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
Kliprivier Kaya
Dankie. Julle was awesome gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9bcbf07abb73941b3a4da4138d8983163b8ca82aa2ce7e2257161bd48d435f52d856dfe38c50469bc179471aa994eb48c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 Off the R577 Kliprivier Farm 1119 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.224360186525 30.104401617315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang