Klipspringer
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Klipspringer is 'n luukse kothuis op 'n plaas 30 km van Clanwilliam af en bied verblyf aan 6 gaste wat op soek is na 'n plaasstyl-ontvlugting.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koninggrootte-bed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer slegs met 'n stort toegerus is.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi-toegang word voorsien.
Gaste het 'n buitebraai-area waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring, of hulle kan 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Matthys Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang