Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Derick C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Wegbreek naweek!

Wat 'n fantastiese plek vir 'n wegbreek van die stadslewe. Die chalet is netjies, met 'n baie mooi uitsig op die bos. Die boma is 'n lekker kuierplek met die skoonste braairooster wat ek nog gesien het. Die gasvryheid is ook uitstaande, baie dankie vir 'n baie lekker naweek.

Yvonne W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Rustige mooi bederfplek waar jy net rus.

Wat 'n aangename en rustige plek. Badkamers baie netjies en braai area tops. Naas en Melanie is omgee mense.

Cindy M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Pragtige klip-chalet met 'n fantastiese uitsig! Definitief die moeite werd!

Ons het heerlik gekuier, wat 'n bosveld-juweel! Pragtige uitsig en net stilte om jou! Melanie het ons hartlik verwelkom en was 'n voortreflike gasvrou en was altyd beskikbaar om te help met enige iets wat ons benodig het, hetsy dit nou ekstra ys was of 'n lekker roomys!

Talita G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita G

Melanie and Naas is so vriendelik en loop regtig die ekstra myl.

Ons het baie lekker gebly.

Jackie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

'n Stukkie vrede.

Baie gerieflike kampterrein. Ingeboude boma en die privaat badkamers is baie netjies. Rustige atmosfeer en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer hier kom kamp.

Jer M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jer M

Vyfster plek en diens.

Alles is skoon, netjies en nuut. Die tuin, swembad en omgewing is baie mooi.

Marika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Ongelooflike lekker tyd gehad.

Fantastiese plek! Sal enige tyd weer soontoe gaan. Diens was uitmuntend en het ons so welkom laat voel.

Robert G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G

Easter getaway delight.

Melanie and Naas were great hosts and made sure we had everything we needed. They even brought Easter treats for the kids, which was a great little extra touch. Certainly going to be returning.

Nicolene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E

Rustig, veilig en netjies.

Ons as groep het dit baie geniet by Klipspringerkloof Bush Camp. Netjiese plek en sal beslis weer daar kamp.

Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie rustige bosveld wegbreek naby aan die huis.

Baie rustige kamp en baie netjies. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpsaam. Baie mooi plaas ook! Die bome en voëls het my baie verbaas.

Juanita W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W

Heerlike kort wegbreek.

Dit was die beste wegbreek in jare. Die rustigheid en natuur is ongelooflik en die mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Christiaan Philip L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Philip L

Heerlik en rustig in die Bosveld.

Ons sal weer en weer by Klipspringerskloof gaan kamp. Eksklusief met net 10 staanplekke ver uitmekaar. Jou eie badkamer en boma area. Ons het heerlik gekuier. Volgende keer neem ons ons kinders en kleinkinders saam. Die eienaars het elke dag kom inloer om te gesels en te hoor of alles reg is. Dit was sosiaal gewees.

Elaine B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Jy mis baie uit as jy nog nie by Klipspringerkloof Bush Camp was nie!

Ongelooflike wegbreek ooit! Pragtige en netjiese kamp/chalet. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Hulle gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Beveel Klipspringerkloof Bush Camp beslis aan. Sal gou weer daar gaan kuier.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Goeiemiddag Elaine

Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie en mooi woorde, dit word ongelooflik baie waardeer!

Bosveld-groete en hoop om julle binnekort weer hier by ons te kan verwelkom!
Naas en Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Lee-ann S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann S

Heerlik ontspannend.

Baie lekker gekuier, dankie.

Alfrieda L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfrieda L

Baie lekker. Fantastiese diens en mens voel soos familie.

Ja. Lekker gebly. Baie goeie diens en hulle het ons tuis laat voel.

Annuska B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annuska B

Blissful, peaceful, neat, beautiful and friendly people.

Definitely my new favourite camp.

Magriet V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

So mooi en gemaklik.

Het so lekker gekamp en sal enige tyd weer terug gaan. Baie mooi kamp plek met die beste diens.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi woorde Magriet, dit word opreg waardeer!

Kamp-groete
Naas & Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Johan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Tien uit tien.

Alles werk net, van aankoms tot vertrek. Die plek is skoon, personeel is vriendelik en behulpsaam. Naas en Melanie weet wat hulle doen.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Duisende dankies, Johan. Ons waardeer julle!

Kamp-groete,
Naas & Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Ernst B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B

Lekker rustig, net soos ons dit beplan het.

Baie behulpsame eienaars. Hulle gee regtig om oor hulle gaste.

Eon E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon E

Uitstekend.

Verblyf was tops, Naas en Melanie is op die bal. Baie netjiese plek, mooi badkamergeriewe. Baie nice boma area vir elke staanplek.

Yes K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yes K

Na aanmekaar maar netjies.

Karevaan staanplek was uitstekend en ablusie was skoon en netjies. Nog nooit so 'n mooi skoon braairooster gesien.

Roan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roan B

Rustig, ruim, vriendelik, netjies.

Ons het heerlik gekamp, mooi netjiese en groot staanplekke. Vriendelike ontvangs, lekker stil en net 10 staanplekke is 'n wenner.

Dylan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan C

Amazing.

Clean and well looked after.

Carine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine B

Waarde vir geld, skoon en netjies en rustig.

Baie lekker gekamp. Fasiliteite word netjies gehou en sal beslis weer daar kamp.

Ockert B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert B

Dankie, dit was so 'n mooi en lekker vriende naweek gewees, ons sien julle vers.

Dankie, dit was so 'n mooi en lekker vriende naweek gewees, ons sien julle vir seker weer!

Anton R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

Rustig en kalm.

Dit is 'n fantastiese plek!

Mariette F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette F

Stukkie Bosveld plaas.

Klipsringerkloof is 'n privaat kampeerarea net buite Dinokeng. Die plaas het 'n lekker staparea en 'n bietjie wild wat jou verras. Daar word elke oggend gesorg dat die kamp netjies is. Alles is nuut en netjies, die swembad is heerlik koel en skoon.

Sonya O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O

Lieflike, rustige kampplek.

Die kampterrein is nogal 'n ver ent van enige groot paaie af, 'n goeie ding. Die eienaars stuur aanwysings vir jou (tot by die naaste boom ). Die kampterrein is baie netjies en skoon. Ons was op Staanplek No4, No5, No8 en No9. Dit werk nogal goed as jy 'n groepie is wat saam kamp. Die ander staanplekke is meer eenkant en alleen. Elke staanplek is privaat met sy eie badkamer, opwas- en braai-area. Die eienaars is baie vriendelik en is heeltyd beskikbaar as daar 'n probleem opduik. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand wat rus en vrede soek.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Duisend dankies vir die pragtig resensie Sonya, ons waardeer dit opreg!!

Kamp-groete
Naas en Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Marlene E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Uitstekend en wonderlik.

Dankie Naas en Melanie vir die wonderlike naweek. Julle vriendelikheid ken geen grense nie, en die plek is so netjies en skoon. Ons kamp baie, maar hierdie plek verdien 'n 10-ster. Nogmaals dankie. Sterkte met julle plek. Groete en mooidag, Marlene.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Sjoe Marlene, vreeslik baie dankie vir die mooi resensie, dit word ongelooflik baie waardeer!!

Kamp-groete
Naas en Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Hernéne D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernéne D

Rustige bosveld kamp.

Die kampplekke is baie mooi uitgelê, elk met sy eie boma wat lekker werk, veral as 'n groep saam wil kuier. Die privaat badkamers is baie netjies. Ons het dit ook geniet om te gaan stap en die kinders kon lekker fietsry. Melanie en Naas is wonderlike gashere en ons gaan kamp graag weer by Klipspringerkloof Bush Camp.

Suzanmeri H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanmeri H

Fantasties!

Hierdie is 'n puik kampterrein. Die kamp is baie goed beplan, die geriewe is prakties, skoon en werk goed - daar is fyn detail wat dit net meer besonders maak. Die rustige stilte is heerlik.

Henry K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry K

Net een woord. Awesome!

Aangename plek, aangename mense (Melanie en Naas) wat uit hulle pad uit gaan om te help met enige iets. Wonderlik skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand wat die bos waardeer. Well done Klipspringerkloof Bush Camp!

Lindi P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi P

Super netjiese kamp.

Die kampterrein is so netjies en skoon. Elke staanplek is privaat met sy eie badkamer, opwas- en braai-area. Sou lekker gewees het as opwas 2 wasbakke gehad het. Die eienaars is baie vriendelik en hou jou heeltyd op hoogte oor dinge. Toe ons probleem met water gehad het, het hul dit onmiddelik uitgesorteer. Die honesty shoppie is baie nice touch waar jy hout, ys en selfs firelighters kan koop. By die uitkyk toring en dam kan jy die mooiste sonsondergang sien.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Duisend dankies vir die mooi resensie Lindi, ons waardeer dit opreg.
Groete Naas en Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Sean J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean J

Relaxing, stay at a great camping venue.

Naas and Melanie were friendly and welcoming. The sites are well laid out, plus the facilities were clean and well presented. We will return to this venue.

Christina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Rustig, gemaklik, veilig.

Baie lekker kampplek met vreeslike vriendelike gashere. Sal definitief weer 'n draai kom maak.

Joannet S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joannet S

Geniet elke keer ons blaaskansie daar.

Klipspringerkloof is definitief een van die min plekke waar ons elke keer onsself terdeë geniet. Min plekke kan by hulle kers vashou.

Jacques B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Die is 'n klein, weggesteekte juweel.

Ons het gekamp, baie rustig en still. Elke kampplek het sy eie badkamer. Baie netjies en skoon, die mense doen moeite met hulle bespreking en al die inligting om toe oë soonte kan ry. Dankie Naas en Marlien, ons sien julle weer.

Michelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Perfekte boskamp met jou eie badkamer en opwas reg langs jou tent, elke vrou se droom!

Ons kan spog, ons dogter is die eerste om verloof te raak by hierdie klein bosparadys. Klipspringerkloof is elke sent werd, maar dis Melanie en Naas se gasvryheid, hulpvaardigheid, en vriendelikheid wat dit net nog meer 'n lekker kuier en rusplek maak. Ons beplan reeds ons volgende kuier daar.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Baie dankie vir ons pragtig resensie Michelle, dit word ongelooflik baie waardeer. Dis heerlik om sulke wonderlike gaste te ontmoet wat soos vriende word.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Joannet S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joannet S

Het dit vreeslik baie geniet.

Sal definitief weer gaan, Naas en Melanie is so gasvry en het ons sommer tuis laat voel.

Casper E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper E

Baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker by Klipspringerkloof Bush Camp gekamp. Baie netjies en skoon, lekker gestap op die plaas, uitkyktoring was ’n belewenis!

Margaret B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Stil, netjies, vriendelik en toegespits op detail.

As jy 'n plek nodig het om net weer jouself te vind of om stiltetyd met jou Skepper te hê, dan is dit die regte plek.

Chantel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Amazing

Wat 'n awesome plekkie, Klipspringerkloof Bush Chalet. Mees amazing views. Naas en Melanie baie dankie vir julle gasvryheid en kommunikasie van die begin af. Was 'n amazing naweek gewees, sal die plekkie definitief aanbeveel. Net die plek om jou battery te laai.

Leatitia L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia L

Fantsastiese ondervinding.

Naas en Melanie was baie gasvry en professioneel. Die oord is skoon, netjies en dit was baie rustig in die natuur.

Zeruja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeruja V

Fantastiese kampplek met vriendelike mense! Naas en Melanie is tops. Ons sal beslis weer daar kuier!

Netjiese kampplek, skoon en baie goed versorg. Vriendelike ontvangs.

Tanya P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Klein juweel!

Dit was nou 'n heerlike wegbreek gewees. Naas en Melanie het gereeld kom hoor of alles nog reg is. Die staanplek, ablusie en privaat boma was pynlik nerjies gewees. Ons is elke aand deur waterbokke en ystervarke besoek. Dit was n belewenis gewees! Die uitkykpunt was 'n hoogtepunt gewees.

Ruan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Wonderlike uitsig van die bosveld.

Baie vriendelike en gasvrye mense! Goeie rus vir die siel.

Tanya P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Spesiale plekkie in die bosveld!

Wat 'n heerlike naweek! Melanie en Naas het ons verwelkom met aankoms en gereeld kom vra of alles nog reg is. Die kampeerterrein is uiters netjies en die feit dat elke staanplek sy eie badkamer en boma het is n bonus! Dis heerlik stil en mens hoor allerhande nagdiere. Ons het ook wonderlike interaksie tussen waterbokke en ystervarke beleef (sommer daar by die klein watergat by die kampterrein). Dis beslis 'n plekkie wat ek weer sal wil besoek.

Natacha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha D

Beautiful surroundings, clean and neat bathroom, peaceful and close to Camp Discovery.

Exactly what we were looking for.

Desire V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire V

Waar mens lekker rus.

Klipspringerkloof se diens is puik. Die geriewe is netjies. Dit is so rustig, mens kan lekker ontspan. Ons besoek graag weer.

Lynette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Die beste karavaan park in Dinokeng.

Sommer met intrap slag het ons welkom gevoel. Die oord is pragtig, netjies, stil en rustig. Die eienaars is puik met kommunikasie en is daar met hulp as jy dit nodig kry. Ons kom beslis weer gou by Klipspringerkloof kamp.

Johan K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Probeer hulle gerus.

Resensies doen Klipspringerkloof geen justice, jy moet soontoe gaan om dit te beleef.

Mark M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Baie lekker, rustige kampplek.

Ons het baie lekker gekuier die naweek. Die badkamer was skoon en netjies gewees. Ons het selfs daagliks die load shedding-skedule gekry sodat ons daarom kon werk as ons moes. Die kamp was baie stil in die aande.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Duisend dankies Mark.... waardeer die terugvoer en mooi woorde!!

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Christa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Absoluut fantasties en baie rustig.

Die plek is super skoon en netjies! Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die persoonlike diens wat jy daar ontvang, het ons nog nooit op enige ander plek beleef nie. Hier word vreemde mense soos familie. Dis 'n rustige atmosfeer waar jy net weer bietjie stil kan raak. Ons sal die plekkie beslis weer besoek en kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Desre S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre S

Beste kampplek ooit!

Beste plek waar ons ooit al gekamp het, skoon, netjies en stil. Naas en Melanie was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal oor en oor weer daar gaan kuier!

Andre S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Uitstekend en privaat.

Rustige en stil atmosfeer.

Hannes D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Vredig, veilig, voortreflik.

Die gasvryheid oortref alle verwagtinge.

Antonet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonet S

Die natuur is beautiful en die sonsondergang is prentjiemooi.

Melanie en Naas is die vriendelikheid self en help waar hulle kan. Elke staanplek het sy eie klein badkamertjie, netjies en skoon. Die naggeluide om die kampvuur sluit enige dag perfek af. Dankie dankie. Ons sal beslis weer kom kuier.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Duisende dankies Antonet, die mooi woorde in die resensie word opreg waardeer!!

Kamp-groete
Naas en Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Nico B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Skoon, netjies en veilig.

Baie aangename atmosfeer - personeel en ander kampgangers.

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi resensie Nico, ons waardeer dit opreg!!

Kamp-groete
Naas en Melanie

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone / Klip Chalet
Freek B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek B

Was puik!

Sal weer gaan! Beveel dit ten sterkste aan om net heerlik die bosveld te geniet!

Ronel K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Het baie lekker geslaap en gekuier.

Badkamer is baie lekker. Die bed het baie lekker geslaap. Die gerief van alles by jou en die boma met die privaatheid is fantasies. Die diere was bietjie min. Boma is skoon gemaak en hout is aangedra. Baie lekker. Die kraan by die kombuis wasbad is bietjie kort en sukkel jy om water in die ketel te kry. Baie netjies en skoon. Baie dankie Naas en Melanie het dit vreeslik geniet. Sal weer kom.

Martie Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie Z

Peace and tranquility.

Die rotspoel, boma, kampvuur en stilte, Pragtige sonsopkoms en -ondergang. Jy kan net sit en tuur in die vertes en van al die spanning ontslae raak. Klein stukkie hemel op aarde.

Alinda F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda F

Die beste kampplek ooit! Melanie en Naas is die beste!

Sal Klipspringer aanbeveel by baie vriende en familie.

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a9209317fbd683d887c849601d1df6b7ca0d66f63f7d78e68d3a422a767d02e71de6dc1d35a6acb2fadf9333b1be3bd86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348088680209 28.460732102394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang