Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lovely stay! We absolutely loved our stay at Klipspringerkloof Bush Camp. The amenities were clean and well looked after. Great location with beautiful views and very peaceful. Lovely pool and good WiFi in the camping section. Melanie was extremely hospitable and an attentive host, even offering us extra accommodation when a massive storm hit the area. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons kan altyd vir Naas en Melanie aanbeveel as gasheer en gasvrou. Bespreking was vir kampstaanplek nr. 9 en nie die Stone Chalet soos aangedui op julle korrespondensie nie. Ons is die verleentheid gespaar deur Melanie van Klipspringerkloof se flink optrede deur te wys op die aanvanklike bespreking en julle verkeerde bevestiging

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustige mooi bederfplek waar jy net rus. Wat 'n aangename en rustige plek. Badkamers baie netjies en braai area tops. Naas en Melanie is omgee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wegbreek naweek! Wat 'n fantastiese plek vir 'n wegbreek van die stadslewe. Die chalet is netjies, met 'n baie mooi uitsig op die bos. Die boma is 'n lekker kuierplek met die skoonste braairooster wat ek nog gesien het. Die gasvryheid is ook uitstaande, baie dankie vir 'n baie lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige klip-chalet met 'n fantastiese uitsig! Definitief die moeite werd! Ons het heerlik gekuier, wat 'n bosveld-juweel! Pragtige uitsig en net stilte om jou! Melanie het ons hartlik verwelkom en was 'n voortreflike gasvrou en was altyd beskikbaar om te help met enige iets wat ons benodig het, hetsy dit nou ekstra ys was of 'n lekker roomys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Melanie and Naas is so vriendelik en loop regtig die ekstra myl. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Stukkie vrede. Baie gerieflike kampterrein. Ingeboude boma en die privaat badkamers is baie netjies. Rustige atmosfeer en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer hier kom kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vyfster plek en diens. Alles is skoon, netjies en nuut. Die tuin, swembad en omgewing is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Easter getaway delight. Melanie and Naas were great hosts and made sure we had everything we needed. They even brought Easter treats for the kids, which was a great little extra touch. Certainly going to be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike lekker tyd gehad. Fantastiese plek! Sal enige tyd weer soontoe gaan. Diens was uitmuntend en het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a9209317fbd683d887c849601d1df6b7ca0d66f63f7d78e68d3a422a767d02e71de6dc1d35a6acb2fadf9333b1be3bd86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348088680209 28.460732102394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang