Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet grens aan die Dinokeng Natuurreservaat en beskik oor 'n Selfsorg Klip Chalet met 'n pragtige uitsig oor 'n kloof. Daar is ook 10 privaat karavaanstaanplekke sowat 800 m van die klipchalet af, elk met sy eie privaat boma en privaat badkamer.

Die oopplan-chalet het slaapplek vir 2 volwassenes en is ruim genoeg om ook 1 kind te huisves. Daar is 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, 'n gasstoofplaat eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot hul eie privaat bosveld braai-boma met 'n braai en 'n bekoorlike "Bosveld Pothole" om in af te koel.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembadarea by die karavaanpark, met grasperke, sonstoele en piekniektafels. Daar is ook 'n lieflike plaasdam waar gaste kan visvang of piekniek hou, asook stap en fietsryroetes en 'n uitkyktoring met 'n pragtig uitsig oor die Bosveld.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rust de Winter-pad, Plaas Klipdrift Erfdeel 9 Dinokeng Natuurreservaat, Hammanskraal-distrik, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a9209317fbd683d887c849601d1df6b7ca0d66f63f7d78e68d3a422a767d02e71de6dc1d35a6acb2fadf9333b1be3bd86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348088680209 28.460732102394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang