Klipspruit River Resort
Beskrywing
Die kampeerplek is tussen bome en elke staanplek het 'n kragpunt, braai-area en drom. Die staanplekke deel gemeenskaplike ablusiegeriewe. Elke staanplek kan 4 gaste en 1 voertuig akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond en yskas toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond en yskas toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-chalet het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond en yskas toegerus. Die eenheidhet 'n TV en lei na 'n stoep met 'n rivieruitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof. Daar is ook 'n TV met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oond en yskas toegerus. Dit lei na 'n boma-braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens en 'n volledige badkamer. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oond en yskas toegerus. Dit lei na 'n boma-braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte- en dubbelbeddens en 2 badkamers met slegs storte en nog 1 volledige badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof en yskas toegerus en daar is ook 'n sitarea, TV en binnebraai. WiFi en stroomdienste is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor 3 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n boma-braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, asook ingeboude sitplek toegerus. Daar is sonkrag, 'n ingeboude braai op die stoep en 'n boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en gaste deel 'n volledige badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof en yskas toegerus. Die eenheid het 'n TV en WiFi en stroomdienste is beskikbaar op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Minimumbespreking oor naweke: 2 aande.
Spitsseisoentariewe kan wissel van tyd tot tyd.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 115 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang