Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspruit River Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 31 resensies vir Klipspruit River Resort
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Santie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie R

Pragtige plekkie, skeen en netjies.

Ons verblyf was baie lekker, net jammer die warm water (gasgeiser) was so bietjie van 'n probleem.

Johannes E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes E

Lekker rustig met 'n pragtige rivieruitsig.

Ons het gegaan saam met 6 tieners. Ons het die rustigheid en die mooi rivieruitsig vreeslik baie geniet. Die huisie was goed ingerig en alles wat 'n mens nodig het, is daar. Hulle het ook solar- en gasgeysers, so ons het nie geweet van beurtkrag nie. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam. Die ouens wat visvang het redelik baie vis kon uittrek. Die kiosk het heerlike kos wat baie billik is. Hulle kan dalk net die slides bietjie weer opknap, omdat dit baie grof is en die kinders effe stukkend skaaf. Maar buite dit is dit 'n juweelplekkie om jou siel te laat rus. Ons sal vir seker weer gaan.

Michelle F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle F

Vrouebadkamers se water was koud.

Plek is beslis nie vooraf skoongemaak nie. Geen krag tydens loadshedding.

Stephen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S

Was very nice and comfortable.

Nice staff. Clean place. Comfortable. Kids friendly.

Kirstin M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin M

Baie lekker gebly met pragtige staanplekke by rivier.

Die oord is goed geleë en goed onderhou. Dis verseker 'n onontdekte juweel. Sal verseker weer gaan.

Dikeledi S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dikeledi S

Serine.

Inform regarding network unavailability. Advise about daily housekeeping. Installation of microwaves. Suitable shoes for rainy season.

Jaime F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaime F

Very relaxing.

Quiet and peaceful place to clear one's mind.

Rika L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika L

Baie lekker gekamp.

Rustige kampplek waar jy kan ontspan en visvang terwyl die kinders swem.

Charmaine M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Naby water. Awesome rus.

Absoluut die moeite werd. Kinders kan hulself besig hou.

Riana P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Friendliness, clean and easy to get there.

It is easy to find Klipspruit River Resort. You arrive with friendly service, clean facilities and ablutions. Perfect for an overnight stay whilst travelling and also when visiting NAMPO.

Lisa D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa D

Aangenaam.

Die eienaars en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Cabin was skoon met aankoms. Die baie reën was minder aangenaam en maak die grondpad moeilik om te ry met 'n lae voertuig. Het lekker gerus.

Dawie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie D

Dit was heerlik en is goed en vriendelik behandel.

Die verblyf was baie lekker en waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang. Het net 'n probleem gehad met van die deposito geld wat teruggehou is weens vermeende bakkie wat weg was wat ons glad nie eens gebruik het nie.

Heidi F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi F

Nie my tipe vakansie bestemming nie.

Ek het dit glad nie geniet nie. Die eenhede is oud en onprakties. My eenheid het gelukkig 'n badkamer aangehad, die ander het gesamentlike ablusieblokke. Dis erg warm in die eenhede en die matte is onvanpas vir die tipe area (net 'n besem om skoongehou te word). Ek sou aanbeveel dat die eenhede ten minste teëls of houtvloere kry en dan ook 'n "mounted" waaier of dakwaaier indien moontlik. Sal nie weer die plek besoek nie, maar vir visvangliefhebbers is dit seker reg. Die kinders het dit redelik geniet.

Tasj V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasj V

Vriendelike, rustige oord.

Lieflike, skoon oord met die vriendelikste werkers en gaste. Hulle het 'n kiosk wat lekker vinnige wegneemetes maak, daar is ook 'n kroeg wat oor die rivier uitkyk en albei se pryse is regtig bekostigbaar. Dit was 'n groot teleurstelling dat die waterpark onder konstruksie was en dit nie genoem was nie. Ons sal weer soontoe gaan en ek sal dit vir seker aanbeveel sodra die waterpark gereed is. Daar is baie potensiaal by hierdie pragtige oord.

Adéle B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Veilige kampterrein. Vriendelike personeel. Puik diens.

Afrikaans-vriendelik. Netjiese, skoon kampterrein en huisies. Hulpvaardige personeel. Kompeterende tariewe. Waarde vir jou geld. Goeie kliëntediens.

Jackie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Ongelooflike uitsig op Vaalrivier.

Baie lekker gewees. Die grondpad was op plekke erg sinkplaat veral vir gewone motor maar groot gedeelte was in goeie toestand. Ons is gasvry ontvang, die eenheid was skoon en netjies en ten spyte van Vrystaat se koue het ons lekker warm geslaap. Klipspruit is lekker geleë as jy Nampo toe gaan en oorslaapplek soek.

Jacqueline V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V

Baie lekker kampplek.

Grondpad net effens rof na die kampplek toe, kan rerig waar verder nie kla, als anders was perfek!

Dediree H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dediree H

Awesome.

We had a wonderful time, it was so relaxing and the staff were very friendly especially Ronald, he was always busy trying to make everyone happy and making sure everyone's needs were seen to. We will definitely be going back.

Maryke D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke D

Kinders het dit baie geniet!

Baie netjies, kinders het dit baie geniet!

Jannie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie V

Lekker oord.

Die plek is skoon en netjies met goeie matrasse en beddegoed. 'n Kraan vir tande borsel en ketel water, as ook 'n tafel vir tasse en kombuis werk in die huis sal handig wees. Gelukkig het ek 'n dag voor die tyd gebel en was ons voorbereid op ablusieblokke, tog was ons nie bewus dat al 6 slaap in een kamer met 3 dubbelbeddens nie. Ek dink 'n paar foto's aan binne kant sou ons voorberei het.

Charles T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles T

Baie netjiese wooneenheid.

Net die lugversorging in die eenheid het nie gewerk nie en daar was geen gekwalifiseerde persoon om aandag daaraan te gee nie. Geen van die glybane het gewerk nie, alhoewel dit in werkende toestand geadverteer is.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Frans K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Frans K

Oraait.

Die boskamp waarin ons sou bly is onbegaanbaar a.g.v. reën. Ons is toe geskuif na 'n beter staan plek met ablusieblok. Daar was geen warmwater nie, want die geyser was foutief. Dis later reggemaak, maar was dan en wan warmwater. Ons klein dogter van 'n jaar moes in die koue ver gaan na ander badkamer waarvan daar aan die anderkant van die kamp ook net een is. Ons badkamer is so van spinnekoppe en spinnerakke gewees die Vrydagaand dat niemand daar wou in nie. Dan, die mense wat visvang het heel nag langs ons tente gedrink en raas, so dat dit regtig nie 'n plesier was nie.

Elrina N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elrina N

Dit was 'n rustige omgewing.

Ons het baie lekker ontspan. Die grond oppervlaktes is net nie lekker gelyk om as familie langs mekaar te kampeer en die ablusie geriewe was baie swak, daar was baie min toilette en storte en jy was gelukkig om water te hê om te stort of warm water. Die mense is baie vriendelik daar en ek glo hulle sal kan werk maak van die probleem areas.

Klipspruit River Resort se terugvoer

Die Klipspruit span was nie bewus van die klagtes nie en daarom is dit moeilik om werk te maak daarvan. Die oord was vol bespreek en daar was geen klagtes oor warm water probleme of gaste wat nie kon stort of bad nie. Sou ons bewus wees van enige so iets kon ons dadelik daaraan aandag gee. Onthou ons span is daar om jou tyd hier so gemaklik as moontlik te maak.

Klipspruit River Resort
Corne B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Corne B

Nie goed nie.

Die eenhede is ontoegerus en nie geskik vir 'n gesin nie. Die werf lyk soos 'n scrap yard en ek kan die oord glad nie aanbeveel nie. Dit is 'n jammerte, want die ligging bied ongelooflike potensiaal.

Klipspruit River Resort se terugvoer

Goeie dag,
Die werf waar bouwerk tans plaasvind is op ons privaat eiendom en duidelik gemerk met "Geen Toegang" bordjies. Ons hoop om hierdie so gou moontlik af te handel sodat dit uit die oog is vir gaste wat daar verby loop, alhoewel dit nie deel van die oord is nie.
Nadat ons span verder navraag gedoen het was die kliënt se kommentaar oor die eenheid slegs van toepassing dat daar nie ingeboude kaste in die eenheid is nie. Ons span werk baie hard om seker te maak gaste se verblyf is aangenaam en gerieflik, en is altyd oop vir voorstelle om te verbeter. Die eienaar het die kliënt geskakel en dit blyk dat hulle andersins tevrede was. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Klipspruit River Resort
Riaan M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M

Gemaklik.

Lekker gesonde lewensmanier.

Elizabeth V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Veilig, gasvrye mense en lekker ontspannend.

Beslis aan te beveel. Baie veilig, baie plek vir 'n lewendige 3-jarige om rond te hardloop. Eenheid was silwerskoon, als wat jy nodig het. Winkeltjie op die perseel is baie gemaklik en die feit dat daar gedurig verbeteringe gedoen word (selfs in die reën) was indrukwekkend. Sal beslis weer soontoe gaan! Ons was bietjie geïrriteerd nadat ons die mislike pad tussen Parys en Bothaville moes ry, maar 5 minute by Klipspruit en almal het weer ontspan. Die mans het die visvang baie geniet en die kinders die swembaddens en glyplanke.

Petrus M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Goeie waarde.

Ek en vriende het daar oorgebly vir Nampo besoek so die omgewing en fasiliteite by die oord kan ek nie oor 'n regverdige mening gee nie. Die huisvesting is baie basies maar skoon en goed toegerus. Die bestuur en personeel was ontsettend hulpvaardig en vriendelik. Dit staan uit bo alles.

Johan J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Beste gasvryheid ooit.

Kan nog aandag gee aan die volgende: merk staanplekke, krane wat werk, insek-afweerders in die aand, plaaslike kliënte wat gebruik maak van die winkel en dan deur die kamp en swemarea loop, waar sit jy die opwasplek se ligte aan? Pad in die oord: as dit reën bly weg! Rigtingaanwysigings na oord was groot ompad, het 'n baie korter pad gekry en ook grondpad soos aanwysigings. Winkel en "take-aways" moet geadverteer word op website! Bestes: winkel en bar word oopgemaak "on request" wanneer jy ook al wil! Werksmense baie vriendelik.

Jarina S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarina S

Rustige atmosfeer en mooi natuurskoon.

Ons het heerlik in die chalet gebly. Die gas-geyser help dat daar vir almal lekker warm water is en ek was verbaas oor die mooi geriewe en plekkie. Die chalet was skoon en netjies en het 'n pragtige uitsig oor die rivier. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ek hou baie daarvan dat daar meer as een swembad is en die speelparkie vir die kinders was ook lekker. Dit is ook baie gerieflik vir visvang, want die afstand van die chalet na die viswaters is lekker naby. Dankie vir 'n LekkeSlaap-wegbreeknaweek. Ek sou dit aanbeveel vir vriende of 'n gesin wat bietjie wil wegkom.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 115 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEqPKXwfoFOQg5pgpN17lF4nHv5RVsPhXWiaCuvJ6ZpihhMZTKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 31 5 1 4 Portion 25 Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.381361111111 26.366527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang