Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspruit River Resort

  • Kapasiteit: 119 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Klipspruit River Resort is 'n gesinsoord aan die oewer van die Vaalrivier. Dié oord word omring deur inheemse bome met volop voëllewe. Die oord het 'n rustieke voorkoms en atmosfeer met verskeie verblyfopsies.

Daar is hutte vir 6 gaste, chalets vir 5 gaste, karavaan- en kampplekke en 'n boskamp. Elke chalet het 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Daar is ook ablusiegeriewe stapafstand vanaf die hutte en kampplekke. Die chalets het 'n toegerustte kombuisie en 'n boma.

Die oord het 'n verskeidenheid aktiwiteite en geriewe wat 4 swembaddens, 2 waterglybane, 'n springmat, minigholfbaan, speelareas en 'n tuinskaakstel insluit. Daar is 'n tafeltennistafel, foosball-tafel, veerpyltjiebord en tydens hoogseisoen is daar 'n vakansieprogram. Gaste kan ook 'n kajak bespreek of op die Vaalrivier visvang.

Die oord het 'n kroeg met 'n lisensie wat 'n TV vir sportliefhebbers bied. Die kiosk verkoop die nodige items en die oord bied ook konferensiegeriewe. Die venue is geskik vir skool- en kerkkampe, spandbou, kinderpartytjies, troues en ander feesvieringe.

Die Wolwespruit Natuurreservaat is 13 km ver en Bona Bona Wildslodge is 52 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Gaste dink Klipspruit River Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 119 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEqPKXwfoFOQg5pgpN17lF4nHv5RVsPhXWiaCuvJ6ZpihhMZTKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 32 5 1 4 Portion 25 Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.381361111111 26.366527777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang