Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspruit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Inge L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig! Gesellig! Lekker! Was die lekkerste naweek ooit. Ons het dit so geniet, ons was nerens anders as by die huisie nie. Die huis is mooi toegerus, die kaggel is lieflik en die buite braai area is so lekker. Dankie vir al jou gasvryheid. Jy sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie, Inge. Sien uit dat julle weer kom kuier.

Bianca L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons sal definitief die plek aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. 2 gesinne met kinders. Die huis is gesellig en daar is genoeg plek vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Peaceful, beautiful, homely, with everything we could need. Our stay was fantastic. The host was awesome with communication. The accommodation was sublime. We will most certainly be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Aangename verblyf en diens. Ons het baie lekker gebly. Pragtige huis en tuin. Die eienaar het ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer. Ligging is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Stunning house, we had a wonderful time. We had the best time in the most beautiful house. The host was very responsive. The house was stunning, and everything worked really well. We have zero complaints and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
1 nag
5.0
Jan 2024

Gerieflik en gemaklik. Baie netjies en skoon. Baie behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda E
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Voel soos jy kuier by familie se huis. Familie van 12 (en 2 hondjies) kuier naweek: Baie baie lekker gekuier om die braai en lekker om die groot kombuistafel. Die "ou-huis" en tuin is pragtig. Sal graag weer kom.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzeri C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Sal vir seker weer daar boek. Pragtige plek. Baie mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie Elzeri. Sien uit dat julle weer kom kuier.

Jessica-lee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Amazing! Had everything we needed and was so beautiful! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie Jessica-lee. Hoop julle kom kuier weer.

Charmaine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlike, pragtige plek. Ons het heerlik gekuier. Die een dubbelbed is al bietjie uitgeslaap en moet vervang word. Verder was dit 'n heerlike plek om by te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Klipspruit
Baie dankie Charmaine. Ek gee dadelik aandag. Hoop julle kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oranjestraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd09117680012a970e7ccdf2e0260d39528cb75e431c352b34193e92c963e77231fa13fd23292e54891fe273bc8eeeab69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 12 mense 16 5 1 5 32 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.896055823787 27.462534673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang