Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspruit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Klipspruit
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Inge L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge L

Rustig! Gesellig! Lekker!

Was die lekkerste naweek ooit. Ons het dit so geniet, ons was nerens anders as by die huisie nie. Die huis is mooi toegerus, die kaggel is lieflik en die buite braai area is so lekker. Dankie vir al jou gasvryheid. Jy sien ons beslis weer.

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie, Inge. Sien uit dat julle weer kom kuier.

Klipspruit
Bianca L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Ons sal definitief die plek aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. 2 gesinne met kinders. Die huis is gesellig en daar is genoeg plek vir almal.

Kim P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim P

Peaceful, beautiful, homely, with everything we could need.

Our stay was fantastic. The host was awesome with communication. The accommodation was sublime. We will most certainly be back again.

Sonelle V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle V

Aangename verblyf en diens.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige huis en tuin. Die eienaar het ekstra myl gegaan om ons te akkommodeer. Ligging is goed.

Jane T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane T

Stunning house, we had a wonderful time.

We had the best time in the most beautiful house. The host was very responsive. The house was stunning, and everything worked really well. We have zero complaints and will definitely be back.

Mariska M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Gerieflik en gemaklik.

Baie netjies en skoon. Baie behulpsame eienaars.

Amelda E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelda E

Voel soos jy kuier by familie se huis.

Familie van 12 (en 2 hondjies) kuier naweek: Baie baie lekker gekuier om die braai en lekker om die groot kombuistafel. Die "ou-huis" en tuin is pragtig. Sal graag weer kom.

Elzeri C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzeri C

Baie lekker. Sal vir seker weer daar boek. Pragtige plek.

Baie mooi en gerieflik.

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie Elzeri. Sien uit dat julle weer kom kuier.

Klipspruit
Jessica-lee S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica-lee S

Amazing! Had everything we needed and was so beautiful!

See stars.

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie Jessica-lee. Hoop julle kom kuier weer.

Klipspruit
Charmaine V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Wonderlike, pragtige plek. Ons het heerlik gekuier.

Die een dubbelbed is al bietjie uitgeslaap en moet vervang word. Verder was dit 'n heerlike plek om by te bly!

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie Charmaine. Ek gee dadelik aandag. Hoop julle kom kuier gou weer.

Klipspruit
Herkie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Pragtige ou huis met baie karakter. Mooi tuin met gerieflike privaat braaikamer.

Ons het net een aand oorgeslaap, maar het heerlik gebly in die groot en gerieflike huis. Die huis het alles wat 'n gesin moontlik nodig mag kry, naamlik 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimerdroër, gratis WiFi en 'n 'inverter' vir beurtkrag. Elmarie was baie hulpvaardig en het uit haar pad gegaan om al ons spesiale versoeke te akkommodeer. Ons sal met graagte Klipspruit vir besoekers aanbeveel.

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop julle kom kuier volgende keer langer.

Klipspruit
Cornelia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B

Baie lekker gekuier, lekker kuierarea, skoon!

Klipspruit is in 'n goeie area geleë, naby die winkeltjies en restaurante. Baie skoon, vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Klipspruit het 'n baie lekker kuierarea, met 'n lekker kagel om die koue aande bietjie warmer te maak.

John B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John B

Baie netjies en skoon. Opium het wel geriewe soos TV, lugversorging en yskas.

Ons was nogals teleurgesteld aangesien Dolce wel 'n dubbelbed het, maar geen yskas, lugversorging of TV nie. Die WiFi was gesluit en ons kon ook geen opvangs vir die TV in Opium kry nie. Ons het 'n diabeet wat insulienverkoeling benodig, so die enkelreisiger het in die dubbelbedkamer geslaap en die paartjie in die 2 enkelbeddens. Daar is ook slegs Cappuccinos wat versoet is en geen alternatiewe drinkgoed uitgesit nie.

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie. Netheid en skoonheid is een van my prioriteite, asook om my gaste gelukkig te hou. Ons het wel kom kyk na die Wi-Fi maar dit was buite ons beheer af. Die dubbelbedkamer waar die enkelreisiger (soos julle se) geslaap het, het nie 'n yskas nie maar wel waar jy se julle geslaap het op die 2 enkelbeddens langs mekaar. Ek het gedink cappucino is 'n bederf maar as ek wel geweet het van die diabeet het ek voorsiening gemaak. Groete,

Klipspruit
Lucille Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille Z

Netjies, alles wat jy nodig het vir selfversorging, pragtige woning, gasvrye bystand van eienaar.

Pragtige, historiese verblyf. Netjies, mooi opgepas, met als wat jy nodig het.

Michelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Excellent. Will definitely rebook and recommend!

My only criticism is if you are one or two overnight guests it would be nice to already have coffee, tea, milk and sugar available in the lodge as well as maybe shower gel in the shower. Otherwise, absolutely perfect.

Zandra R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra R

Puik.

Lieflike en baie netjiese verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal Klipspruit 100% aanbeveel.

Klipspruit se terugvoer

Baie dankie Zandra. Hoop julle kom kuier gou weer.

Klipspruit
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R4 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Oranjestraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcd09117680012a970e7ccdf2e0260d39528cb75e431c352b34193e92c963e77231fa13fd23292e54891fe273bc8eeeab69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 12 mense 16 5 1 5 32 Oranje Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.896055823787 27.462534673611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang