Klipspruit
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oranjestraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R4 600 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Klipspruit is in 1853 gebou. Dit is die oorspronklike plaashuis van die plaas waarop die dorp Parys ontstaan het en bied vandag 6 kamers.
Dior het 'n en-suite badkamer en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met Netflix in. Die kamer bied ook toegang tot die tuin.
Opium het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Mademoiselle het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Klipspruit Hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer.
Klipspruit het 'n lieflike tuin met 'n beskutte braai-area en parkeerplek is agter die hek beskikbaar. Daar is 'n veilige area vir kinders om te speel, en honde is ook welkom indien dit vooraf gereël word. Die huis is met watertenks en onderonderbroke kragtoevoer toegerus, en 'n skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Klipspruit is 550 m van die Vaalrivier af, 1 km van die middedorp met verskeie winkels en restaurante en 3 km vanaf die Parys-gholfklub. Parys bied 'n rits aktiwiteite, soos bessiepluk, riviervlotvaart, stap- en 4x4-roetes, en gaste kan ook die Vredefortkoepel, 15 km daarvandaan, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 49
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Oranjestraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Klipspruit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Oranjestraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang