Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipvis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henriëtte Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Klipvis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezel J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Rustig, fantasties en hopeloos te kort.

Ons het baie lekker gekuier, alles was netjies en skoon. Die lekkerste van alles was die feit dat ons net oor die pad kon loop en by die see kon wees.

Rita W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W

Ons het heerlik ontspan en 'n lang ent op die strand gaan stap.

Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die see was letterlik op ons voorstoep! Ons het lekker ontspan en heerlik uitgerus en sal beslis weer kom kuier.

Klipvis se terugvoer

Dit was so goed om julle daar te hê. Dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het! Julle is baie welkom om weer te kom.

Klipvis
Petrus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L

Relaxing.

Next to the beach and relaxing.

Klipvis se terugvoer

Petrus het die eiendom baie netjies gelaat.

Klipvis
Joseph V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V

Baie naby en gerieflik by die see.

Baie stil en rustig. Lekker rusplek.

Chris B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Jy hoor elke oomblik die see. Daar was genoeg plek om elke dag te stap. Vriendelik.

Baie lekker gebly. Die ligging is fantasties.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80721391304b2a3e016bd764f6f89eae62d94c9a5278476df6c215e0ec40c0fb0b3fb48e04ae55fa5707560bcdac45158fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 203 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.606594 19.3992107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang