Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipvis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liezel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, fantasties en hopeloos te kort. Ons het baie lekker gekuier, alles was netjies en skoon. Die lekkerste van alles was die feit dat ons net oor die pad kon loop en by die see kon wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik ontspan en 'n lang ent op die strand gaan stap. Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die see was letterlik op ons voorstoep! Ons het lekker ontspan en heerlik uitgerus en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriëtte
Klipvis
Dit was so goed om julle daar te hê. Dankie dat julle ons plekkie so netjies gelos het! Julle is baie welkom om weer te kom.

Petrus L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxing. Next to the beach and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriëtte
Klipvis
Petrus het die eiendom baie netjies gelaat.

Joseph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie naby en gerieflik by die see. Baie stil en rustig. Lekker rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Jy hoor elke oomblik die see. Daar was genoeg plek om elke dag te stap. Vriendelik. Baie lekker gebly. Die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henriëtte Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80721391304b2a3e016bd764f6f89eae62d94c9a5278476df6c215e0ec40c0fb0b3fb48e04ae55fa5707560bcdac45158fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 203 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.606594 19.3992107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang