Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipvis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipvis is 'n seefrontwoonstel wat in Franskraal geleë is en is ideaal vir familie of vriende. Dit is naby visvangplekke en 100 meter vanaf die swemstrand.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en spog met 'n pragtige en ononderbroke uitsig oor die see.

Daar is 'n braai langs die woonstel en daar is 'n veilige plek wat kan sluit waar gaste hul visstokke kan stoor. Daar is ook 'n warm buitestort. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liezel J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, fantasties en hopeloos te kort. Ons het baie lekker gekuier, alles was netjies en skoon. Die lekkerste van alles was die feit dat ons net oor ...
Sien meer
Apr 2024
Rita W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan en 'n lang ent op die strand gaan stap. Ons het heerlik gekuier. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel....
Sien meer
Mrt 2024
Petrus L
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. Next to the beach and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Joseph V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie naby en gerieflik by die see. Baie stil en rustig. Lekker rusplek.
Feb 2024
Chris B
Saam met lewensmaat
4.8
Jy hoor elke oomblik die see. Daar was genoeg plek om elke dag te stap. Vriendelik. Baie lekker gebly. Die ligging is fantasties.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henriëtte Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipvis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80721391304b2a3e016bd764f6f89eae62d94c9a5278476df6c215e0ec40c0fb0b3fb48e04ae55fa5707560bcdac45158fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 203 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.606594 19.3992107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang