Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipvis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipvis is 'n strandfrontwoonstel in Franskraal en is ideaal vir familie of vriende. Dit is naby visvangplekke geleë en 100 meter vanaf die swemstrand.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Hulle deel die gebruik van 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en spog met 'n pragtige en ononderbroke uitsig oor die see.

Die gaste het die opsie om 'n aangename braai aan die agterkant van die woonstel te geniet. Hierdie area is veilig, sluitbaar en gerieflik vir die berging van visstokke. Boonop is daar 'n buitestort om strandsand af te was voordat jy die woonstel binnegaan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Klipvis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henriëtte Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipvis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 203, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80721391304b2a3e016bd764f6f89eae62d94c9a5278476df6c215e0ec40c0fb0b3fb48e04ae55fa5707560bcdac45158fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 203 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.606594 19.3992107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang