Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipwerf

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vleistraat 2141, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 520 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Klipwerf is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die skilderagtige Bettysbaai op die walvisroete in Overstrand geleë is. Dié verblyf is net 400 m vanaf die gewilde Silversands-strand en sowat 450 m vanaf Draadbaai wat ideaal vir snorkel is.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n see- en berguitsig, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die kamer se sitarea het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n werksruimte en gratis WiFi. Die slaapkamer se sitarea lei na 'n balkon waar gaste vir die branders kan kyk.

Die onderste verdieping beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n ruim eetarea wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en 'n binnebraai-area lei.

Die stoep het buitesitplek en 'n lieflike buitebraai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bettysbaai is vir die gewilde Stony Point, die tuiste van die brilpikkewyn, en 'n bekoorlike see-restaurant bekend. Die Harold Porter Botaniese Tuin bied 'n rustige ontvlugting met pragtige natuurskoon en staproetes, asook Leopardskloof. Daar is verskeie eet-opsies in die nabygeleë dorpies en is die ideale bestemming vir beide natuur- en kosliefhebbers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Vleistraat 2141, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vleistraat 2141, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2abf3dce3c83d2dcbfd4394d06d0deef676708ec67f78135d2578ced70eb96aa791d1ec3c07e9468f570def27212b459465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 6) 2141 Vlei Street Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.368262731335 18.882579803467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang