Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamtam Klipwerf Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Rudolph R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vriendelik, netjies en waarde vir geld. Wat 'n stukkie hemel! Ons het baie lekker gebly, na 'n lang dag op die pad. Ons gashere was ongelooflik en met ons aankoms het ons onmiddellik tuis gevoel. Ons het lekker ontspan en rugby gekyk en kan eerlik sê, ons het as gaste daar gekom en is as vriende weg! was great, en dankie vir alles en die lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Derde keer wat daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius Leon C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Alles perfek in plek! Jip, warm beddegoed, net reg vir moeg geryde lyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie goeie oornag bestemming. Ons het baie lekker gebly in die eenheid, dit het alles wat nodig is vir 'n oornag bestemming. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie Groete Elmarie

Gert V
1 nag
5.0
Jun 2024

Julle sien my weer. Ongelooflike lekker plekkie gehad. 100% aan ons behoeftes voldoen en selfs oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier weer by ons. Groete

Ebert N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very good value for money. A warm welcome on a very cold winter's day. Very pleasantly surprised by the unique venue. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig en pure platteland. N pragtige plekkie met alles wat nodig is. Lekker rustige area waar ons heerlik kon stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Glo ons sien 'n volgende keer. Groete Elmarie

Stefnie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Moes kanselleer maar ken die gastehuis. Netjies en gerieflik. Ons moes ongelukkig kanselleer weens ander omstandighede. Ons het al voorheen daar tuisgegaan en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontvang. Jammer ons kon julle nie sien, maar volgende keer. Groete, Elmarie

Thys D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

As in transito oornagplek het dit vir ons puik uitgewerk. Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het teen 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien weer 'n volgende keer. Groete Elmarie

Carel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie vriendelike mense. Skoon en netjies blyplek. Baie gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie en mooi woorde. Dit laat 'n mens se hart warm klop. Groete Elmarie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb418a43e6d58c706b17d2a9ab47eb4427143c465cdf3da56150951ee0858c89d12295255de8ede1b2a4f75c18c3b000ac915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang