Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamtam Klipwerf Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie rustig en baie ontspannend! Die woonstel by Hantam Klipwerf gastehuis was waarlik 'n fantastiese eenheid om in te bly. Mens voel skoon asof jy by jou eie huis is! Baie skoon en ruim met alles wat jy sou benodig. Elmarie het ons baie tuis laat voel en ons sal definitief weer daar bly indien ons weer Calvinia sou besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rondawel eenheid baie oulik ingerig en lekker koel in die somer hitte. Baie oulik, baie veilig en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mizelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend! Ons het baie lekker by Hamtam Kliowerf gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefnie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Was baie aangenaam. Baie dankie vir die heerlike bly. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan as ons in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drusilla R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebraai en ontspan met ons verblyf. Kan dit beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vriendelik, netjies en waarde vir geld. Wat 'n stukkie hemel! Ons het baie lekker gebly, na 'n lang dag op die pad. Ons gashere was ongelooflik en met ons aankoms het ons onmiddellik tuis gevoel. Ons het lekker ontspan en rugby gekyk en kan eerlik sê, ons het as gaste daar gekom en is as vriende weg! was great, en dankie vir alles en die lekker kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en rustig. Derde keer wat daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius Leon C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Alles perfek in plek! Jip, warm beddegoed, net reg vir moeg geryde lyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie goeie oornag bestemming. Ons het baie lekker gebly in die eenheid, dit het alles wat nodig is vir 'n oornag bestemming. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie Groete Elmarie

Gert V
1 nag
5.0
Jun 2024

Julle sien my weer. Ongelooflike lekker plekkie gehad. 100% aan ons behoeftes voldoen en selfs oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Hamtam Klipwerf Gastehuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier weer by ons. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c61b54d3fc5ce99bb1bb71a391b835e9c5f6b5583bbbf8d2573a17e46bef01bd4e1f535a06405b3be1497c1b09ac8af26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 227 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang