Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamtam Klipwerf Gastehuis

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hamtam Klipwerf Gastehuis bied gerieflike selfsorg- en kampeerverblyf. Dit is in Calvinia geleë, 'n halfpad stop tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne blyplek.

Hamtam Klipwerf Gastehuis het 'n verskeidenheid akkommodasietipes wat by alle gaste pas. Eerstens is daar 2 selfsorg-eenhede en elk beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, 'n badkamer en 'n slaapkamer. Alle selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met oop uitsig-kanale en buitebraai-areas.

Die en suite-kamer het basiese selfsorggeriewe, 'n dubbelbed en 'n buitebraai-area. Die oopplan-rondawel het 'n kombuis, badkamer en 'n slaaparea wat 'n dubbelbed en 1 enkelbed bevat. Die grasbegroeide kampeerplek kan tot 12 gaste akkommodeer en elke staanplek het sy eie badkamer, braai-area en kragpunt.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir alle gaste. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Calvina is aan die voet van die Hantamberg geleë, wat deel vorm van die Akkerendam Natuurreservaat. Die reservaat is 'n gewilde besienswaardigheid en bied staproetes en piekniekplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Stefnie M
Saam met vriende
5.0
Was baie aangenaam. Baie dankie vir die heerlike bly. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan as ons in daardie rigting reis.
Okt 2024
Drusilla R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebraai en ontspan met ons verblyf. Kan dit beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Alles was netjies en skoon.
Okt 2024
Rudolph R
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik, netjies en waarde vir geld. Wat 'n stukkie hemel! Ons het baie lekker gebly, na 'n lang dag op die pad. Ons gashere was ongelooflik en met...
Sien meer
Sep 2024
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Derde keer wat daar oorslaap.
Sep 2024
Marius Leon C
Gesin met klein kinders
5.0
Alles perfek in plek! Jip, warm beddegoed, net reg vir moeg geryde lyf!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 224

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hamtam Klipwerf Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c61b54d3fc5ce99bb1bb71a391b835e9c5f6b5583bbbf8d2573a17e46bef01bd4e1f535a06405b3be1497c1b09ac8af26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang