Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klitz Gras Chalets

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 21 resensies vir Klitz Gras Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Pierre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Kliëntediens is puik.

Ek het gelees van die plekkie en gesien mense sê dat jy ver van jou chalet af moet parkeer en dat daar baie geraas is. Ek het bespreek, want al die ander plekke was vol. Toe ons daar kom was die parkeering reg langs ons chalet en so is al die ander chalets se parkeering. Vir die geraas, al geraas wat daar is, is die gaanse en dit pla glad nie. Hulle is baie oulik. Die woonarea is skoon en alles wat jy benodig, is daar. Klein ,maar lekker swembad en dan 'n paar dammetjies waar jy jou luck kan try om te vang.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir die vriendelike goeie terugvoering. Ons doen ons bes hier by Klitzgras om alles so gerieflik as moontlik te maak vir ons gaste. Julle was rerig model gaste en ons sien uit na julle volgende kuiertjie

Klitz Gras Chalets
Isobel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel S

Lekker oornag stop.

Ons het lekker oorgebly. Klimrame is nie vir klein kindertjies nie. Damme met eende en ganse was baie oulik.

Natasha G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha G

Matig tevrede.

Die oopplan-chalets vir 5 mense is ongelooflik beknop. Die volwassenes se bed is in die sitkamer/kombuis geleë met geen privaatheid nie.

Manny F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manny F

Oorslaap vir sporttoernooi.

Baie laat aangekom en was dadelik gehelp en ons het dadelik gemaklik geraak.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Goeie middag, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is hier om dit als vir ons kliente so gemaklik moontlik te maak.

Klitz Gras Chalets
Ruan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan B

Lekker plek.

Goeie plek. Netjies en skoon.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Goeie middag, baie dankie en julle is altyd welkom.

Klitz Gras Chalets
Ronnie J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie J

Baie lekker en rustig.

Gholf Mpumalanga finaal gespeel. Kon enige tyd skakel as daar 'n probleem was. Was goed verwelkom. En alles was mooi uiteengesit. Sal enige tyd teruggaan soontoe.

George M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M

Will be back anytime.

The wife and I stayed 1 night on the way to the Kruger Park and what a nice place. Friendly reception, clean and comfy with an awesome view right on the dam. We go to the Kruger every year, and Klitz Gras is our new overnight pit stop.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Thank you. You are always welcome here, it's our pleasure to have you here.

Klitz Gras Chalets
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Adriaan C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan C

Ontevrede.

Ek het 7 maande terug bespreek vir 'n troue. Volledige bedrag betaal. 2 maande terug is die bruid oorlede en ek het dadelik gekanselleer. Die diens is onvriendelik en traag. Op die einde is slegs sowat die helfte van my betaling terug betaal. Dit is daglig rowery. As daar nog 'n 10 - 20% kansellasiefooi was, is dit nog aanvaarbaar, maar 50% nee. Ek sal die mense onder geen omstandighede aanbeveel nie. Hulle het 7 maande met die geld gesit en dan nog so belaglike kansellasiefooi saam met ongeskiktheid.

Jeanette F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette F

Veilig, maklik om te vind, naby 'n eetplek wat heerlike kos voorsien.

Voertuig agter elektroniese hekke is 'n groot pluspunt. Heerlike eetplek naby. Mooi omgewing. Mens moet 'n entjie met jou bagasie loop, hoewel dit nie te ver is nie. Die oormaat versierings is seker maar 'n kwessie van smaak.

Chantal D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

Asemrowend.

Ek myself sal definitief weer gebruik maak van hulle akkommodasie en so sal ek hulle aanbeveel. Die plekkie is beautiful, netjies en baie rustig. Vir 'n vinnige wegbreek van die dorpslewe vir 'n naweek of net 'n aand is dit die ideale plekkie om heen te vlug.

Pieter M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M

Die doel van ons verblyf was om te oornag sodat ons die volgende môre uitgerus verder kon reis, maar dit was nie 'n aangename ervaring nie.

Die ligging, alhoewel baie mooi en landelik, is net te naby aan die pad waar swaar voertuie heelnag lank met groot gedreun Lydenburg binnekom vanaf Dullstroom. Verder het Klitz Gras geen elektrisiteit gehad van ongeveer 1:00 in die oggend nie (Dit was net Klitz Gras, want die res van Lydenburg, en selfs die winkelsentrum reg langsaan, het wel krag gehad). Dit het beteken dat ons nie eers 'n koppie koffie kon geniet voor ons vertrek nie, so ons was genoodsaak om by 'n plaaslike restaurant te stop vir ontbyt en 'n koppie koffie. Op 'n positiewe noot - die eenhede is netjies en gerieflik, en die perseel het baie interessanthede.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

More Pieter, i.v.m die krag, vanaf die bruggie as jy uitgaan uit die dorp is plaaskrag, en nie meer musipaliteit nie. Ons val dus onder plaaskrag, dis hoekom ons krag af was en die sentrum langsaan krag gehad het. Ons was ook nie bewus van die krag wat afgegaan het nie, aangesien ons 'n groot kragopwekker het wat altyd aan is as die krag af is. Jy moes ons net vroeg geskakel het. Jammer daaroor. Die trokke is ongelukkig die hele Lydenburg dorp se straf! Hulle ry nou tydelik 'n ander pad terwyl hulle die bambi pad herstel wat die trokke alreeds kapot gery het. Jammer oor alles.

Klitz Gras Chalets
Frans H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans H

Baie lekker daar gebly.

Baie lekker hier gebly, sal graag weer baie goeie diens ontvang.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit!

Klitz Gras Chalets
Lara P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P

Onvergeetlik, herinneringe sal klou soos klitsgras.

Ontvangs baie gasvry. Ons het die verblyf baie geniet. Die verblyf en dekor is ongelooflik. En die diere 'n absolute bonus. Die baie leesstukkies buite en teen die bome, asook al die detail in die tuin uitstekend.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar, ek waardeer dit!

Klitz Gras Chalets
Ria D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D

Skoon, netjies, rustig.

Sien die sterre.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Baie dankie, waardeer.

Klitz Gras Chalets
John S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Defnitief een van die beter keuses wat ek nog gemaak het itv verblyf!

Ek het al op ander plekke slegte ondevindings gehad met verblyf maar hierdie was beslis nie een van hulle nie. Dankie Klitz Gras!

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer dit!

Klitz Gras Chalets
Ben B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Baie lekker.

Dit is 'n pragtige plek. Ons sal weer daar gaan oornag.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi review.

Klitz Gras Chalets
Grant G - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant G

Well managed establishment

The Management were more than helpful and accommodating. The Klitz Gras Chalets were in brilliant condition and well kept.

Klitz Gras Chalets se terugvoer

Thanks so much.

Klitz Gras Chalets
Reani V - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reani V

Excelent place, clean and neat, good rates, will come again

Excellent, good rates

Sietse V - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sietse V

The stay was very nice

The stay was very nice , thank you!

Lizel K - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel K

Peacefull

The stay at Klitz Gras was one of the most peacefull accomodation we have stayed in. Thank you.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoen straat, Dullstroom-afrit, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZDY1MmMyLWI3ZWYtNDQwYS1iM2RlLTVlN2EwMzRkNGNmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Viljoen st Dullstroom turn-off 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.113949359225 30.447138547897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang