Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klitz Gras Chalets

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Pierre D
Kort verblyf
4.6
Mei 2023

Kliëntediens is puik. Ek het gelees van die plekkie en gesien mense sê dat jy ver van jou chalet af moet parkeer en dat daar baie geraas is. Ek het bespreek, want al die ander plekke was vol. Toe ons daar kom was die parkeering reg langs ons chalet en so is al die ander chalets se parkeering. Vir die geraas, al geraas wat daar is, is die gaanse en dit pla glad nie. Hulle is baie oulik. Die woonarea is skoon en alles wat jy benodig, is daar. Klein ,maar lekker swembad en dan 'n paar dammetjies waar jy jou luck kan try om te vang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Polla
Klitz Gras Chalets
Goeie more Baie dankie vir die vriendelike goeie terugvoering. Ons doen ons bes hier by Klitzgras om alles so gerieflik as moontlik te maak vir ons gaste. Julle was rerig model gaste en ons sien uit na julle volgende kuiertjie

Isobel S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Lekker oornag stop. Ons het lekker oorgebly. Klimrame is nie vir klein kindertjies nie. Damme met eende en ganse was baie oulik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Matig tevrede. Die oopplan-chalets vir 5 mense is ongelooflik beknop. Die volwassenes se bed is in die sitkamer/kombuis geleë met geen privaatheid nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Manny F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Oorslaap vir sporttoernooi. Baie laat aangekom en was dadelik gehelp en ons het dadelik gemaklik geraak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Polla
Klitz Gras Chalets
Goeie middag, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is hier om dit als vir ons kliente so gemaklik moontlik te maak.

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Lekker plek. Goeie plek. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Polla
Klitz Gras Chalets
Goeie middag, baie dankie en julle is altyd welkom.

Ronnie J
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2019

Baie lekker en rustig. Gholf Mpumalanga finaal gespeel. Kon enige tyd skakel as daar 'n probleem was. Was goed verwelkom. En alles was mooi uiteengesit. Sal enige tyd teruggaan soontoe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2019

Will be back anytime. The wife and I stayed 1 night on the way to the Kruger Park and what a nice place. Friendly reception, clean and comfy with an awesome view right on the dam. We go to the Kruger every year, and Klitz Gras is our new overnight pit stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Polla
Klitz Gras Chalets
Thank you. You are always welcome here, it's our pleasure to have you here.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Sep 2019

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2019

Ontevrede. Ek het 7 maande terug bespreek vir 'n troue. Volledige bedrag betaal. 2 maande terug is die bruid oorlede en ek het dadelik gekanselleer. Die diens is onvriendelik en traag. Op die einde is slegs sowat die helfte van my betaling terug betaal. Dit is daglig rowery. As daar nog 'n 10 - 20% kansellasiefooi was, is dit nog aanvaarbaar, maar 50% nee. Ek sal die mense onder geen omstandighede aanbeveel nie. Hulle het 7 maande met die geld gesit en dan nog so belaglike kansellasiefooi saam met ongeskiktheid.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jeanette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Veilig, maklik om te vind, naby 'n eetplek wat heerlike kos voorsien. Voertuig agter elektroniese hekke is 'n groot pluspunt. Heerlike eetplek naby. Mooi omgewing. Mens moet 'n entjie met jou bagasie loop, hoewel dit nie te ver is nie. Die oormaat versierings is seker maar 'n kwessie van smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Polla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoen straat, Dullstroom-afrit, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZDY1MmMyLWI3ZWYtNDQwYS1iM2RlLTVlN2EwMzRkNGNmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Viljoen st Dullstroom turn-off 1120 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.113949359225 30.447138547897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang