Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klokkiebosch

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Klokkiebosch
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Natashia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia V

Sal beslis weer Klokkiebosch besoek.

Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Kamer het die mooiste uitsig oor die see gehad. Die lekkerste ontbyt in die oggende geniet.

Jaco N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Heerlike rustig, netjies, smaakvol.

Uitstekend in alle opsigte.

Maryke F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F

Kom laai jou batterye hier!

Heerlik-rustige verblyf, met luukse atmosfeer. Besonderse gasheer!

Hendrik B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Ons het 5-ster gehalte ontvangs/akkommodasie/ontbyt geniet!

Ons het heerlik op Klokkiebosch gekuier. Fantastiese uitsig oor die see. Uiters unieke uitleg en aankleding van slaapkamers en leefruimtes. Ontbyt van uitstekende gehalte.

Beyers T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers T

Regtig rustig en ontspannend. Goeie diens, skoon en netjies.

Verskriklik lekker gebly.

Rudolph T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph T

Stil en rustig.

Pragtige omgewing, goed geleë om die omliggende area te verken.

Albert V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Uitstekend, rustig, eerlik.

Wessel se plek is seker een van die beste gastehuise waarin ek nog gebly het. Die kos is uitstekend, sy gasvryheid kan nie verbeter nie en sy kos is uit die boonste rakke. Die verblyf skakel in met die omgewing en miskien was ons gelukkig met die rustigheid van die see. Die Weskus het 'n juweel wat ontdek is en ons sal enige tyd teruggaan. Wessel ken die Weskus en laat jou gemaklik en tuis voel in skoon, netjiese verblyf.

Dereck B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck B

Fantasties.

Julle plek is baie oulik.

Elzaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan V

Dit was heerlik met 'n mooi see-uitsig.

Ons was net daar vir een aand. Dit was heerlik. Ons het lekker warm geslaap.

Tertia P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P

As jy wil diep asem haal en lekker wil droom - hierdie is die plek. Wessel bring iets spesiaal wat prysloos is. 'n Kalmte, 'n gemak en 'n diens sonder voorbehoud.

Presies wat ons gehoop het - vrede en rus! Dankie Wessel - jou gasvryheid en kalm vrede is prysloos!

Christelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Was heerlik, onverbeterlik.

Baie mooi, netjies, skoon en uitstekende diens. Sal hul enige tyd aanbeveel.

Bpj K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bpj K

Heerlike verblyf met puik uitsig!

Wessel se plek is ruim en baie netjies. Lekker verblyf vir ons een nag se oorslaap in Jakobsbaai. Selfs die bokkie wat ek die oggend in die tuin gesien het! Kroegyskas kan beter gebruik word deur dit in kamer self te plaas - meer toeganklik.

Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Wegbreek vir pasgetroudes.

Wessel is 'n baie behulpsame, vriendelike gasheer. Klokkiebosch is baie goed geleë, naby aan die see sodat 'n mens dit kan hoor in die aand, eenheid word elke dag mooi skoongemaak en die personeel is ook dierbaar. Stap gerus in die omgewing en beleef die heel mooiste sonsondergange wat jy al ooit gesien het. Sal beslis weer kom kuier by Klokkiebosch.

Danie H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie H

Baie vriendelike gasvryheid in baie rustige omgewing.

Uitstekende keuse om rustig te ontspan.

Rejeanne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rejeanne D

Fantastiese keurige verblyf en ontbyt! Sal enige tyd aanbeveel en self weer besoek!

Wens ek kon langer kuier! Maar sal beslis weer besoek!

Diana E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana E

'n Onvergeetlike naweekwegbreek!

Wessel se gasvryheid en kliëntediens is sonder gelyke! Klokkiebosch en Jacobsbaai self is die perfekte afskakelplek vir gejaagde stadsmuise.

Cornel M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel M

Fantastiese wegbreek, groot bederf by Klokkiebosch. Wens ek kon nog 'n week op die stoep sit en vir die see kyk. Wessel is 'n gesoute gasheer.

Wessel het 'n juweel geskep langs die Weskus.

Amanda V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Heerlike rustige verblyf. Mooi, netjies en smaakvol.

Dit was 'n aangename plek om oor te slaap. Wessel het na alles omgesien. Mooi, smaakvolle dekor.

Frances D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances D

Mooi, rustig, alles perfek.

Die gasheer doen alles in sy vermoë om dit vir die gaste so lekker mooi en gerieflik moontlik te maak! Dit was baie lekker! Sal dit vir almal aanbeveel. Die toilet bo waar ons geslaap het is wel somtyds moeilik om te gebruik. .

Leon W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Fantastiese plek met uitstekende ligging.

Die netheid en afgerondheid van hierdie gastehuis staan uit. Alles getuig van smaak. Die uitsig op die see is sonder belemmering. Gaste word vriendelik ontvang. Beveel verblyf van harte aan.

Safety At Work S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S

Fantasties. Ontbyt en aandete uit die boonste rakke.

Baie Dankie Natie en Erika.

Estelle G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Pragtige omgewing en pragtige gastehuis! Baie gasvry en stylvol!

Wessel is baie gasvry en het 'n pragtige plek geskep. Baie stylvol en elegant en alles wat mens benodig en nog baie meer is in die kamer.

Desire S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire S

Wonderlike gastehuis om te ontspan.

Wessel is die perfekte gasheer, ons het heerlik gekuier en sal beslis aanbeveel.

Marietha D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha D

Super.

Was die lekkerste bederf verblyf ooit. Wessel is 'n ster van 'n gasheer en 'n perfekte Kok het die heerlikste disse voorgesit. Ons gaan beslis weer ek en my dogter het ons harte daar verloor.

Annette D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D

Luuks. Waarde vir geld. Rustig.

Heerlike verblyf en ervaring.

Nadine H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

The guesthouse is absolutely stunning!

It was an unforgettable stay. The host thinks of everything one might need and the food is extraordinary.

Philip B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Uitstekend.

Uitstekende ligging. 5 ster kos en verblyf.

Elzaan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan P

Rus vir die siel.

Wat 'n amazing ervaring! Ons het elke aand buite gesit met 'n vuurtjie en geluister na die golwe wat net duskant ons breek. Wessel het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer, altyd met 'n glimlag. Wens ons kon langer bly!

Johan K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Heerlike, gasvrye en rustige Weskus-belewenis.

Ons het heerlik gekuier in 'n uiters smaakvol gemeubileerde en gasvrye Klokkebosch. Die ligging, met die see-uitkyk het ons aangenaam verras. Ons gasheer, Wessel, was professioneel en hartlik. Hy handhaaf die afstand met sy gaste met goeie oordeel. Die etes was smaaklik en van hoë gehalte.

Muriel M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M

Weskus se bes bewaarde geheim.

Wessel is die perfekte gasheer en sy plek is werklik smaakvol gemeubelleer. Hy het die regte balans t.o.v. privaatheid en interaksie met sy gaste. Dis die aandag aan detail wat hom onderskei van die res. Jy voel spesiaal en nie net soos nog 'n gas nie. Ontbyt was smaaklik en net nog 'n bewys dat hy buite die norm gaan. Aanbieding daarvan was soos prentjiemooi. Sal moet teruggaan om sy ander disse te proe.

Liesl V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl V

Die gastehuis bied 'n heerlike blaaskans weg van die geraas van die stad.

Ons het heerlik gebly. Die gastehuis is by die see, so dit het pragtige uitsigte van al die kamers. Ons het in een van die loft kamers gebly. Die spesifieke kamer is klein en die badkamer bied ook uitdagings met balke wat laag is, veral by die toilet.

Hymne L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hymne L

Pragtige, rustige gastehuis met uitsig oor die see.

Baie mooi dekor en baie boeke om te lees. Prentjiemooi tuin. Die Nespresso-masjien in die kamer was ook 'n lekker luukse.

Anneke L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Heerlik.

Dit is die tweede keer wat ons teruggegaan het en ek sal weer! Heerlike verblyf, lekker kos en aangename eienaar! Klokkiebosch sien ons definitief vir 'n 3de keer! Dankie Wessel, ons het baie lekker gebly en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Marinda D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Baie mooi plek, lekker rustig en fantasties om vir die naweek te kom en te relax. Ons kom seker terug.

Wessel is 'n baie goeie gasheer. Hy kyk mooi na sy gaste en het ´n fantasties mooi huis. Die ontbyt is simpel maar goed, vars vrugte, toasts en eiers.

Hester D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Besonders.

Baie mooi en netjiese gastehuis en alhoewel ons nie daar geëet het nie, sê die ander gaste dit was uit die boeke uit.

Retha G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Retha G

Dit was aangenaam, hoewel ek van mening is dat dit nie waarde vir geld gebied het nie.

Die verblyf was aangenaam, hoewel ek meer verwag het bv. dat daar ten minste een gebottelde water per gas sou wees (veral aangesien daar nie eintlik winkels in die dorp is nie) asook 'n stukkie beskuit of twee om saam met oggendkoffie te geniet.

Gerrit V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Perfekte naweekpekkie.

Die kwaliteit van die gasheer, verblyf en igging is puik.

Nikola D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nikola D

Klokkiebosch het vir ons baie veilige, netjiese en gerieflike verblyf gebied met uitstekende diens.

Klokkiebosch is baie naby aan die see geleë met 'n baie mooi uitsig. Ons het te alle tye veilig gevoel, en Wessel se kliëntediens was ook uitstekend. Die kamers is baie netjies en gerieflik, en daar word baie aandag spandeer aan gaste se gemak en gerieflikheid. Ons sal Klokkiebosch vir enige iemand aanbeveel.

Riaan D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Gemaklike en rustige omgewing om te kan terugsit en dan te ontspan.

Klokkiebosch is maklik om te kry en is reg op die strand wat als so maklik maak om te kan rus.

Lourens J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J

Fantasties!

Die mooiste dorpie met die rustigste atmosfeer. Dankie Wessel vir jou gasvryheid en heerlik aandete.

Miemie N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie N

Wow, wow!

Ongelooflik mooi. Wessel so behulpsaam. Ons kon ons voertuig in sy motorhuis parkeer. Hy loop die ekstra myl vir sy gaste. Dankie Wessel, ons sal verseker weer kom kuier. Die dekor is ongelooflik mooi. Die details is wow! Maar nog steeds voel jy so tuis.

Brink L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink L

Spoggerig!

Baie netjies en skoon. Kamer was modern, maar tog eie aan omgewing. Lekker rustige plek met mooi uitsigte!

Gavin V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Wessel se persoonlike diens en kontak is ongelooflik.

Pragtig, baie skoon en netjies, alles op sy plek. Baie "grand"!

Ananda V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ananda V

Heerlik, rustig en pragtig!

Baie dankie aan LekkeSlaap se uitstekende diens en volledige inligting! Baie dankie aan Klokkiebosch vir julle uitstekende diens, vriendelikheid en kwaliteit plek! Dit was heerlik! Sal definitief julle aanbeveel!

Cobus G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus G

Baie mooi en netjiese verblyf, in rustige en aangename area, naby alles met heerlike restaurant naby.

Sien sterre.

Fanie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Asemrowend

Ons het baie lekker gebly. Wessel is baie vriendelik en gasvry. Die kamer en res van gastehuis is pragtig. Die ontbyt was uitstekend.

Landi C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Landi C

Netjies en skoon, maar klein.

Ons was in die solderkamer, die foto's dui nie aan hoe klein dit is nie, veral nie die badkamer nie. Die bad- en toilet situasie is effens ongemaklik, siende jy heeltyd half gebuk moet bly om beserings te voorkom.

Rudi E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi E

Lieflik en rustig!

Dit was een van die beste plekkies wat ons nog in gebly het. Vreeslik oulik, vriendelike diens, goeie waarde vir geld!

Marzanne K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne K

Was definitief een van die beste plekke wat ek nog in gebly het.

Dit is aan te beveel vir enige iemand wat 'n rustige tyd wil hê en net ontspan. Daar is absoluut niks wat hulle nie sal doen om jou gerief te verseker nie. Die beurtkrag het nie eers n verskil gemaak en kon nogsteeds my koffie kry net wanneer ek wil. Persoonlike aandag en die details in kamers kan gesien word. Kos is uitstekend en definitief aan te beveel. Hulle sien my gou weer!

Amanda H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Besonder mooi en lekker.

Heerlike etes. Gerieflik geleë.

Johan V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Verblyf was baie aangenaam.

Die gastehuis is 'n fees vir die oog. Uitstekende diens en fasiliteite

Els B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Els B

PERFECT!

Everything was just great! Although our roof top room was small, it had everything we needed, even a Nespresso coffee maker!

Esmé T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmé T

'n Ongelooflike naweek in die mooiste area by 'n top gastehuis.

Klokkiebosch is in die mooiste omgewing. Wessel het ons baie welkom laat voel en sy plek is absoluut pragtig! Netjies, skoon en baie rustig. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n wegbreek.

Johan K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Wil beslis weer daar kuier.

Persoonlike diens, pragtige ligging en spesiale aandag met voorbereiding van ontbyt.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDcyYjdjLTJhZGUtNDYxZC1iNjk2LTA0ZWJhYzJiY2NjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 14 Korhaan Avenue Jacobs Baai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972783736674 17.886544167995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang