Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klokkiebosch

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Natashia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal beslis weer Klokkiebosch besoek. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Kamer het die mooiste uitsig oor die see gehad. Die lekkerste ontbyt in die oggende geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike rustig, netjies, smaakvol. Uitstekend in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Kom laai jou batterye hier! Heerlik-rustige verblyf, met luukse atmosfeer. Besonderse gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons het 5-ster gehalte ontvangs/akkommodasie/ontbyt geniet! Ons het heerlik op Klokkiebosch gekuier. Fantastiese uitsig oor die see. Uiters unieke uitleg en aankleding van slaapkamers en leefruimtes. Ontbyt van uitstekende gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Beyers T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Regtig rustig en ontspannend. Goeie diens, skoon en netjies. Verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Stil en rustig. Pragtige omgewing, goed geleë om die omliggende area te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend, rustig, eerlik. Wessel se plek is seker een van die beste gastehuise waarin ek nog gebly het. Die kos is uitstekend, sy gasvryheid kan nie verbeter nie en sy kos is uit die boonste rakke. Die verblyf skakel in met die omgewing en miskien was ons gelukkig met die rustigheid van die see. Die Weskus het 'n juweel wat ontdek is en ons sal enige tyd teruggaan. Wessel ken die Weskus en laat jou gemaklik en tuis voel in skoon, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Dit was heerlik met 'n mooi see-uitsig. Ons was net daar vir een aand. Dit was heerlik. Ons het lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dereck B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties. Julle plek is baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

As jy wil diep asem haal en lekker wil droom - hierdie is die plek. Wessel bring iets spesiaal wat prysloos is. 'n Kalmte, 'n gemak en 'n diens sonder voorbehoud. Presies wat ons gehoop het - vrede en rus! Dankie Wessel - jou gasvryheid en kalm vrede is prysloos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaanlaan 14, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDcyYjdjLTJhZGUtNDYxZC1iNjk2LTA0ZWJhYzJiY2NjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 14 Korhaan Avenue Jacobs Baai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972783736674 17.886544167995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang