Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klokkies B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hennie Coetzee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. Baie netjiese plek, goeie ligging en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmel D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Worthwhile staying over for a few nights. Located on a hill with a 360 degree view over Calitzdorp, farming area and the beautiful panorama view towards the Swartberg Mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lieflike plek, skoon en netjies en veilig. Baie gasvrye eienaar, lieflike omgewing en baie veilig, het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het slegs daar oornag en die oggend 'n ontbyt in die dorp gaan geniet. Ons het heerlik gebly. Dis 'n pragtige blyplek met 'n pragtige uitsig oor die landerye, met 'n vriendelike gasvrou. Dis tog jammer dat selfsorgfasiliteite nie beskikbaar is nie. 'n Mens wil nie graag in die mooi kamer eet, of die en suite badkamer as opwasplek gebruik nie. Ons was gelukkig in die somer daar en kon alles op die voorstoep doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leané B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gebly ver van die besige stad af. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anitha D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Plaasatmosfeer. Skoon en netjies. Baie mooi uitsig. Alles skoon en netjies. Ons het die plaasatmosfeer en stilte geniet. Alhoewel ons van al die eetgerei voorsien is en dit vir ons gewas is, sal ek dalk 'n opwasplekkie buite aanbeveel vir reisigers wat hul eetgerei wil was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Nice. Baie netjies en goed versorgde plekkie. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pat M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lovely accommodation with an awesome view. Beautifully decorated, close to everything in Calitzdorp. The owners go out of their way to make your stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Aangename oorbly. Het een aand oorgebly, was baie aangenaam gewees. Kamer was baie skoon en netjies en die gasvrou het moeite gedoen met die uitsit van die braaitoerusting en 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjies, professioneel en pragtige omgewing. Ons het lekker gebly. Ons het baie braaihout gekry en tannie Yvonne het vir ons baie mooi met alles gehelp. Sy is 'n super host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGRiZWNiLWI0ODYtNDE2Mi04OGIzLTNmNGJhZWJmYmYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Die Vlakte Gamka-Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.565348 21.710814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang