Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klondike Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangename oorslaapkamers met 'n heerlike ontbyt. Veilige oorslaap Kgalagadi toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam en ontspannend. Baie lekker gebly. Personeel aan diens was baie vriendelik en hulpvaardig. Die "plaas" atmosfeer laat mens vergeet van die gejaagde tyd waarin ons deesdae lewe. Werklik 'n ontspannende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag
5.0
Jan 2024

Voortreflik. Was voortreflik, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Geriewe baie goed. Vreeslik lekker gebly. Geriewe is great en die wild is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker geslaap! Dit was bibberend koud. Die bed was klaar lekker warm oorgetrek. Ons het lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Very good and convenient. We used it as a stay over and apart from being close to the highway, it is very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Gemaklike oorslaap oppad na Noorde of Namibië. Veilige verblyf. Springbokke en volstruise is nice.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie netjies, veilig. Baie dankie vir fantastiese diens. Ons het met 'n motorfietse gereis en hulle het alles vir ons gekry. Die ontbyt was ook lekker. Baie beter as om in Vryburg te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Lekker en veilige oornagplek langs die besige N24. 'n Baie lekker warm ontbyt geniet voor ons vertrek het om te gaan blomme kyk in Springbok. Ons bly altyd daar op pad Noord-Kaap toe. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Heel aangenaam. Netjies. Skoon. Goeie diens. Pragtige springbokkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Klondike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Klondike 670, Kurumanweg/N14, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjY2VlZWEwLTc3YWEtNGYwZC1iMzZiLTJhOWEyNDE2OWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Plot Klondike 670 Kuruman Road/N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.980020675283 24.688191711903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang