Klondike Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Klondike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Joe M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en ontspannend.
Leon B - Jan 2024
Algehele gradering
Voortreflik.
Dirk S - Jan 2024
Algehele gradering
Geriewe baie goed.
Ben E - Aug 2024
Algehele gradering
Very good and convenient.
Matilda B - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklike oorslaap oppad na Noorde of Namibië.
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig.
Aa D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker en veilige oornagplek langs die besige N24.
Alda A - Mei 2023
Algehele gradering
Heel aangenaam. Netjies.
Chelsea T - Okt 2022
Algehele gradering
It was great!
Antwa D - Sep 2022
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik, kamers lekker koel en skoon.
Tienie D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilige gastehuis.
Adele V - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese, toegeruste eenhede.
Nickus R - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese kamers met alles wat jy nodig het.
Eva N - Jun 2022
Algehele gradering
Brief stay on way to Botswana.
Werner W - Feb 2022
Algehele gradering
Stay was great but we could not get hold of anybody to let us out the next morning. This wasted 30 min of travel time.
Lukas G - Okt 2021
Algehele gradering
Beste vir oornag.
Wida D - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende en gehalte-akkommodasie.
Lees meerElize F - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaap
Ipelegeng D - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent.
Tania B - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het Klondike gebruik vir 'n oornag stop.
Klondike Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir die kommentaar. Dit was aangenaam om u hier te huisves.
Zanne-marie H - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Pieter D - Okt 2021
Algehele gradering
'n Funksie is daar gehou - enigste rede hoekom ek daar oorgeslaap het.
Raymond L - Okt 2020
Algehele gradering
Geen beter plek oppad na die Kgalagadi.
Marike S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en lekker gebly.
Herman A - Okt 2020
Algehele gradering
Adequate
Hilde N - Des 2019
Algehele gradering
Oase.
Magadi S - Des 2018
Algehele gradering
The receptionist was very nice and the service was outstanding.
Francois D - Aug 2018
Algehele gradering
Puik oornagverblyf langs die N14.
Klondike Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Klondike Guest Lodge
Marina T - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornag akkomodasie!
Klondike Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie ons waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Nadine
Johan G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelik.
Tom C - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jacques N - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjiese verblyf.
Klondike Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Nadine
Rudi L - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Klondike Guest Lodge se terugvoer
Baie baie dankie.
Hoop ons sien oom en tannie gou weer.
Lekker daggie
Nadine :-)
Yolandi P - Des 2016
Algehele gradering
Lekker vir 'n vinnige oorslaap.
Klondike Guest Lodge se terugvoer
Good day,
Thank you.
We hope to see you again.
Kind regards,
Klondike Lodge
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot Klondike 670, Kurumanweg/N14, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang