Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klondyke Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir Klondyke Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanro D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro D

Fantasties!

Dit was awesome! Plekkie het alles wat jy nodig het. Daai warm komberse op die beddens, perfek vir die winter. Hys lekke!

Lucinda B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B

Peaceful.

Beautiful and peaceful.

Leon S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Rustige stilte en vrede.

Ongelooflike lekker plekkie om te bly as jy stilte en natuurskoon soek. Dit het ongelukkig nie gesneeu nie, maar om skemeroggend met 'n koffie langs die dam te sit is net goed vir die siel.

Rayne S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayne S

Tranquil.

Amazing, I was the only one at the campsite!

Johan N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Aanbeveelbaar.

Baie lekker gebly in 'n warm huisie in die yskou.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Thobile Lindelwa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thobile Lindelwa N

Not very clean.

We hired the place for 4 nights. The best thing was the good quality, fresh-smelling linen in all bedrooms. The house needs some serious attention, especially the woodwork. For 2 nights, it rained and the rainwater spilled over the gutters, hitting the wooden doors as you enter the hall. It would be useful to have outside covered shelter for such situations. The wooden floors are creaky and need maintenance. It is not adequate to just cover up poor maintenance with big carpets. The carpet in the lounge is a trip hazard. Remove it before you get sued by an American tourist. The inside of the house is not very clean, and you can smell it. There is lots of bathroom scum around the taps and tile grout. Everything needs a deep cleaning scrub. The kitchen cupboard door handles are sticky. You can smell the jute carpets as you walk in. Electricity was a problem. Not just load shedding, but when taking showers, we got shocked in both bathrooms. The power kept tripping, so we had to turn off the heaters in the lounge. There is no WiFi. We had to leave our place and walk 200m to the camp for access. From the first day, there was bird poo on the outside tables and chairs. Someone needs to wipe the outside benches daily so that one can actually sit. These simple things matter! There is no network signal, no WiFi, no board games, no playing cards, and not even a pen to write your thoughts. After 2 days of hiking, we just wanted to chill but not be bored. But it was raining, we could not sit outside, and there was nothing to do inside. On the last day, we left earlier than planned since we had not had power for 14 hours. The visitor in the other cottage left in the crack of dawn as a result. The dirty pond water and overgrown grass may look appealing on the internet, but it attracts mosquitoes. I cannot imagine visiting in the middle of summer. Dogs are really friendly.

Cecilia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M

Dit was heerlik ontspannend.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Marius L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Die kampeerterrein was so waar 'n ervaring geleë tussen die bome en baie natuurlik met skoon water en elektrisiteit toevoer was great.

Baie goeie kampeerterrein nie jou gewone kampies nie, slegs 'n gedeelte van die plaas met groot bome en staanplekkies. Dit was 'n ervaring en dra by tot die woord "genoeg" om jouself te kan geniet en baie rustig was wonderlik was.

Marilet H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet H

Heerlik still en rustig.

Dis nou al my vyfde keer daar en ek geniet elke keer. Die rustigheid, geen WiFi en die huisie laat my altyd met 'n rustigheid wat mens nie in die stad kry nie.

John B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Should have stayed longer.

Was so quiet, beautiful and peaceful. Lovely campsite.

Jc K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc K

Uitstekende wegbreek in die natuur.

Ons het die wegbreek baie geniet. Ons kinders het die omgewing en natuur baie geniet en lekker fietsgery, op die dammetjie (by die hoofplaashuis) geroei, kristalle opgetel in die berg ens. Dit was stil en rustig (nie kersietyd) en ek sal dit aanbeveel. Die huis was netjies. Dit is 'n ouer huis vir perfeksioniste en daar was een of twee dinge wat nie perfek was nie, maar soos genoem was dit baie netjies en privaat en ons het geniet om minder sein en internet te hê. Daar is wel internet beskikbaar op een of twee plekke op die perseel vir noodkontak met die buitewêreld. Baie lekker wegbreek.

Adre V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre V

Baie rustige, veilige omgewing.

Geen tierlantyntjies nie, maar skoon, netjies en gerieflik. Gemaklike plaashuis. Baie voëls en lekker staproetes.

Anthony H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony H

Very nice getaway from the hustle and bustle.

Great place to take your dogs to run freely.

Robyn W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn W

Stunning and peaceful location for a rest.

Our stay was lovely, loved exploring the farm and seeing the stages of fruit growing. Bird watching and very welcoming and friendly people around. The weather was lovely during the day, but early hours of the morning it's quite cold, so take your jackets. Overall, stunning and peaceful location for a rest.

Marco D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marco D

Peaceful and worthy.

Front door needs a blind or curtain. Additional activities for the guest with children and teenagers would be an advantage. WiFi or cell boosters would be an added bonus for the campers and cottage guests.

Lex K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Heerlike, rustige verblyf.

Heerlike kersiepluk-ervaring. Vriendelike ontvangs en pragtige omgewing.

Nelia R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R

Rustig en stil.

'n Lekker, vars oggendstappie deur die boorde en om die plaas sal jou net goed doen, met die pragtige natuur wat jou aanstaar! Buite seisoen in Oktober was stil, met miljoene blommetjies, nie net op die kersiebome nie. Maak net seker jy pak 'n lekker vars brood vir die kersie konfyt wat op die tafel is in die kombuis!

Elizma H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H

Knus kothuis, heerlik met die kaggel.

Lekker wegbreek saam met my man in 'n mooi omgewing.

Sarel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Wonderlike naweek saam met ons kinders, al drie volwassenes. Dit was deel van ons winter-wegbreek en het 'n jaarlikse instelling geword.

Baie vuurgemaak en ook gebraai. Heerlik, warm geslaap. Was ongelukkig nie so koud soos wat ek dit wou hê nie, die res was dankbaar vir die minder koue. So jammer dat ons die sneeu gemis het, vermoedelik met 'n paar dae. Dis 'n wonderlike, rustige uitspanplek.

Zoë D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoë D

Tranquility.

Best place to hear the birds sing, view the stars and relax. No TV, no wifi and just nature. My fur babies loved their stay.

Donovan James J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan James J

Alles was perfek.

Jenine het ons ontvang en sommer tuis laat voel. Alles wat ons nodig gehad het was voorsien en meer, deur die krag-onderbreking. Alles is netjies en skoon. Baie dankie.

Nastasja P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasja P

Perfekte wegbreek van die stadsgeraas.

Wat 'n lekker wegbreek. Die huis is baie ruim, netjies en goed toegerus met alles wat jy sou nodig hê. Met geen opvangs was dit die perfekte wegbreek om met familie te kuier en gesels. Snags kan jy na die mooie sterreryk kyk en na die gekwaak van die paddas by die dam luister. Ontvangsdame was telefonies baie vriendelik en behulpsaam en met aankoms was ons vriendelik ontvang deur die plaasbestuurder en eienaar. Kon die mooiste foto's vat tussen die vrugteboorde en is huis toe met smul lekker kersiekonfyt en stroop. Sal beslis kersietyd weer gaan.

Lynn T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn T

We simply loved our stay at Klondyke Cherry Farm.

We were warmly welcomed by the Foreman at the farm and given a brief of the different fruit being harvested there. The camp site was nice clean and there were no unpleasantness amongst the campers. What was refreshing that you could leave your things outside your tent, go on walks to come back and find it as you left it. The ablution block is kept clean at all times there is just one thing that they could see to is that they build a bigger shower area as its a bit too tiny to move in but on the whole its a beautiful establishment. Will definitely be go back, but I will consider making use of the Chalets.

Yolanda H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Lovely nature environment for peace, quiet and tranquility.

We thoroughly enjoyed our 4-night stay at Klondyke Cherry Farm. It was so quiet and peaceful our flat batteries became fully recharged by the 2nd evening. We were able to take our fur babies with us and they loved the freedom of exploring the grounds. The Duck Pond cottage was very clean and catered for all our needs. The owner Alan and his assistant Janene were extremely friendly, pleasant and helpful and their Cherry Jam tops all other jams. We definitely recommend Klondyke Cherry Farm for a well-deserved break from the rat race of the city.

Gerry J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J

Amazing experience and treatment.

Very tranquil and lovely to unwind and relax. The owner is very friendly and is an amazing person. One feels very welcome and a definite urge to return. We have spent a beautiful time With other campers as everyone seems to blend in easily once you're on Klondyke.

Joelene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Stil en plesierig.

Dit was baie lekker. Niemand pla jou nie. Dit is buite die dorp, wat dit so stil maak.

Lee-ann K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann K

Rustigheid.

Baie lekker gebly, lekker gerus, maar sal net wifi aanbeveel.

Charles S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Fantasties asemrowend.

Dit was ongelooflik lekker op die plaas Klondyke te kuier. Vriendelike ontvangs van eienaars en troeteldier gehad. Die atmosfeer en die mooi landskap is so onbeskryflik mooi.

David N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David N

Fantastic experience picking cherries for the entire family and to see how apples and pears are growing on trees was amazing.

Although the highlight of the farm is the picking of the cherries which was an awesome and fun experience for the whole family. The accommodation was okay, not great, and the activities on the farm was zero. The unit was very well prepared and very neat with all the finishes. Well done.

Tronel A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tronel A

Was 'n heerlike kuier op die plaas.

Baie netjies en alles wat mens nodig het. Altyd lekker om op 'n plaas te ontspan. Dankie dit was heerlik!

Linda K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Cosy, beautiful setting, well equipped.

We really enjoyed our stay at Klondyke Cherry Farm. The setting is beautiful, the cottage is cosy and well equipped, and we loved the fireplace and cherry jam. The orchards in bloom is an incredible sight to see.

Annali F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali F

Juweel

Wat 'n aangename verassing. Dit was die mooiste huisie, koel onder die bome. Baie gerieflik ingerig met meer as wat jy benodig. Lekker rondgeloop op die plaas en heerlik geslaap.

Gary B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Breathtaking

Good location. Allen made sure we were comfortable at all times.

Lynn T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn T

The weekend was awesome and relaxing, will definitely recommend it to friends.

I simply loved the well maintained campsite and it was a beautiful experience to walk around and see all the lovey fruit trees. The owner was very helpful and polite, checking on the guests at night.

Leila D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila D

Cosy, clean, friendly staff, excellent service.

We went as a group of 15 people. Some families were camping and others were in the Farmhouse. The campsites are spacious and there are enough electrical points and the ablution facilities are clean and close by. The Farmhouse is huge and has everything you would need for a relaxing weekend away, including lots of heaters. Overall it was a great weekend.

Leon H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Heerlike stil kuier.

Groot huis met 4 slaapkamers, 2 badkamers, groot kombuis, sitkamer, eetkamer, en buite braai area. Gemaklik en goed ingerig. Heerlik stil en veilig.

Lambert V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

Great relaxing getaway

We spent the weekend recharging our batteries. Taking walks around the farm. A great place to photograph nature.

Mari V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Wonderlike, natuurwegbreek met baie vriendelike eienaars.

Ons kon deur boorde stap en die plaaslewe geniet! Wat nie lekker was nie: daar was net 1 plastiekbak. Sou graag meer wou hê vir tjips, slaai ens. Die glasbakkies was vir ander kosse gebruik. Van die bakplate en borde was so vuil dat ons eers moes was voor gebruik. Die 1 bak het ek net so teruggesit. Die toiletdrommetjie het 'n plastieksakkie gehad, maar onder dit was vorige mense se vullis. Die buitestoele was so taai dat jy nie daarop kan sit nie, van die boom se gom seker. Maar, ten spyte van die klein negatiewe goedjies, het ons baie lekker gebly. Ja, daar is n klein yskassie. Ek kon nie my vleis vir 3 dae inkry nie. Hulle moet dit noem by die Duck Pond bladsy.

Mariette S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Baie rustige kuier op 'n pragtige plaas in 'n baie mooi omgewing.

Baie vriendelike ontvangs. Duckpond Cottage het alles wat 'n mens nodig het vir gerieflike verblyf. Ons kon lekker op die plaas rond stap tussen die pragtige appel, peer en kersieboorde. Die plaas het 'n baie mooi uitsig op die Matroosberge. Ek kan Klondyke Cherry Farm aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek na 'n rustige omgewing, weg van die stadsgewoel.

Lambert V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

A relaxed weekend away.

Nice to get away from Cape Town and relax. The farm House is enormous! Had a great time.

Rozanne W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne W

Baie lekker pet friendly plekkie.

Ons het gebly in die Duckpond huis. Perfek vir 2 mense en ons 2 honde.

Ronel B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B

It was relaxing.

It was a bit of a stress to get the booking sorted out. Once we got there it was absolutely relaxing, exactly what we needed. The little kids were a bit bored. But it was good.

Niki B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Niki B

Een nag oorgeslaap om kersies te gaan pluk.

Ek en 'n vriendin met ons ons klein kinders het oorgeslaap. Dit was vreeslik warm. Die kothuis is perfek toegerus vir die koeler dae maar daar is geen waaiers vir die vreeslike warm dae nie. Een van die kiddies hou ook glad nie van stort nie, so noem miskien dat daar geen bad is nie. Ons het ook vreeslik gesukkel met die hout wat hulle verskaf om vuur te maak. Dit was vreeslik nat. Alhoewel ek verstaan dat dit meestal buite jou beheer is watse hout afgelewer word as jy bestel - as jy bewus is dat dit nat hout is sou dit great gewees het as ons vooraf geweet het. Ek sou beslis droeë hout of houtskool gekry het in die dorp.

Elize H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elize H

Modernisering dringend nodig.

Duckpond cottage is geleë 'n pragtige omgewing teen 'n dam waar voëls baljaar. Dit stop egter die oomblik as mens die huisie betree aangesien spesifiek die badkamer al jare terug opgegradeer moes word. Dit is regtig uiters ongemaklik en daar is letterlik net 'n teel of twee voordat die stort begin. Dus van die toilet af val mens letterlik in die stort. Die stortgordyn was baie vuil. Die badkamer het geen deur nie, slegs 'n gordyn en die wasbak is buite die gordyn binne die kamer. Daar is geen plek in die badkamer deel om handdoeke op te hang nie en ook nie klere nie. By die wasbak ook geen plek vir handdoeke nie. Die kombuis het super ou linoleum wat uiters verwaarloos en onnet is. Die sitkamer deel het 'n gemaklike bank om op te sit maar die mat is vuil. Ek voel werklik dat die eienaars ernstig hul gaste se gerief moet opweeg teenoor die tariewe wat hulle hef en dat die hele huisie lankal opgegradeer moes wees. Dit was koud en daar was geen komberse in die huisie nie maar daar was elektriese komberse op die bed, klein oliverwarmer en die kaggel in die leefarea. Geen WiFi of selfoonopvangs tensy mens terugstap na ontvangs en daar gaan sit of staan sodat dringende boodskappe ontvang of gestuur kan word. Die probleem kan opgelos word deur 'n rooter in elke huisie te plaas wat WiFi opvang. Weereens hier is ernstige opgradering nodig. Ons wil almal wegkom van geraas maar mens moet tot 'n mate beskikbaar kan wees vir kinders en familie en sit stres op.

Lex K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Fantastic relaxing experience.

We are making this a yearly experience to get away from everything and relax. The cherry picking is a must to do.

Fanie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Baie netjies en van hoë gehalte.

Sal vir seker weer daar gaan ontspan oor ‘n langer tydperk.

Andrea V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Rustige wegbreek van die gejaag in die stad.

Ons kon nie vir 'n beter wegbreek vra. Die mooiste uitsigte, vriendelike diens en beslis 'n plek waar ons weer sal gaan.

Alvin R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin R

Verkenning van Matroosberg omgewing.

Vir ons doeleinde was die verblyf met vriendelike ontvangs van ons 2 honde 'n goeie ervaring.

Surelda H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surelda H

Lekker rustig onder koeltebome. Jy kom om te ontspan en natuurlike vars lug in te asem.

Veilig en rustig.Nader aan die natuur sal jy nie maklik kry nie. Netjies en skoon.

Antoinette O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Groot huis kyk uit oor dam - lekker vir groep of gesin.

Die slaapkamers is groot en die ruimtes ook. Daar is nie selfoonontvangs nie, so dis ideaal om almal bietjie van skerms af te kry. Kombuis is goed toegerus. Kort stap na kersieboorde. Mik vir vroeg/middel Des om te pluk. Wintertyd het jy kans om sneeu te sien. Die huis het klomp muurverwarmers, olieverwarmers en kaggels vir koue tyd. Dekor is retro, voel soos regte ou plaashuis. Bring stapskoene, boeke en speletjies saam. Ons had geen probleem met veiligheid en het die deure oopgelos bedags, maar pluktyd is dit maar 'n gedruis van mense so 'n paar honderd meter weg, so die gewone versigtigheid geld dalk. Troeteldiervriendelik maar nie omhein.

Lorraine S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine S

Lovely clean cottage with everything we needed.

Just the place if you're looking to get away from it all. So peaceful and lovely walks to go on.

Kobus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Was 'n bitterlike koue aand maar snoesig warm binne met 'n kaggel.

Ons akkommodasie is opgegradeer en het tuis gegaan in The Cherry Cottage. Alles was perfek met 'n ten volle toegeruste kombuis. Verwarmers in kamers is selfs voor die tyd aangesit om die ergste koue te verdryf. Diefwering en veiligheidshek was 'n groot plus. Cottage was silwer skoon en het jou dadelik die gevoel van gerustheid gegee.

Glunke K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glunke K

Baie vriendelike ontvangs.

Die kothuisie was nou regtig ougat met skoon geriewe. Die troeteldiervriendelike eienskappe het hierdie plekkie spesifiek vir ons baie aangenaam gemaak.

Lex K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K

Heerlike rusplek en uit die daaglikse gemaal.

Wonderlike plek om jouself af te sluit en om te rus. Kersiepluk en eet het al 'n jaarlikse instelling vir ons geword. Troeteldiervriendelik en ideale, kommervrye plek.

Gary S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Simply stunning.

A well situated and kept place, perfect for two people. We had an amazing stay with plenty of walks and a lot to do in the Ceres valley. We spent three nights and could easily have stayed a bit longer. Highly recommended.

Henk V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Ongelooflike en asemrowende uitsig en ligging. Perfek met 'n vuurherd en elektriese kombers vir die uiters koue winters nagte wat ons ervaar het.

Ons het vir 4 nagte gebly om my eggenote se 50 ste te vier en die Koue/Warm Bokkeveld/Karoo/Boland omgewing te besoek. Die Duckpond Cottage is by 'n eendedammetjie geleë wat op die pragtige Matroosberge uitkyk (ons het die verwagte sneeu met twee dae gemis). Die huisie is perfek gemeubileer met basies alles wat dit uiters gerieflik maak vir twee persone. Gedurende ons verblyf was dit baie baie koud in die omgewing en alles wat hitte moes gee, het gewerk en tweekamer-vertrek heerlik snoesig gemaak. Kon heerlik gesels en die lekkerste kersie konfyt op vars wit brood geëet tydens ontbyt en lekker gekuier sonder GSM sein (WiFi is beskikbaar by die plaas opstal, so 80 meter verder).

Sunelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle S

Fantastiese winterwegbreek!

Ons het baie lekker gebly in The Cherry Cottage. Dit het alles wat jy nodig het en is goed ingerig vir die koue - warm komberse, verhitters en 'n kaggel. Ons het ongelukkig nie sneeu gesien nie, maar dis die perfekte plek om oor te slaap as jy naby die Matroosberge wil wees. Die plaas het pragtige natuurskoon en wandelpaaie. Behalwe by ontvangs of op die koppies is daar glad nie selfoonsein nie - perfek as jy 'n bietjie digital detox nodig het! Die heel beste is dat hulle hondevriendelik is! 'n Bonus is as jy in die somer gaan kan jy nog jou eie cherries ook pluk!

Robin N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin N

Relaxing.

Very relaxing and peaceful.

Xagene D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Rustig! Goed toegerus vir die koue.

Alles mooi, skoon en netjies.

Marilet H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet H

Heerlik!

Lekker gebly en die stilte geniet. Geen WiFi by huis. Perfek.

Odette S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette S

Wow! What a wonderful stay we had. Definitely recommended.

Lovely big house. Everything has been thought of. Very warm friendly welcome. Great place!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wow! Wat 'n ongelooflike plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Lieflike groot huis. Daar is aan alles gedink. Baie warm, vriendelik en verwelkomend. Wonderlike plek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kristi S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi S

'n Ontspanne wegbreek in die berge.

Ons het ons tyd op Klondyke vreeslik geniet. Die Duckpond Cottagge is goed ingerig met alles wat jy moontlik sal nodig hê op jou naweek weg, van kombuis en braai-gereedskap tot lugverwarmers en ekstra komberse. Die Cottage was skoon en snoesig en die plaas is pragtig, heerlik vir 'n stap tussen die akker en dennebome, met 'n stilte wat mens net buite die stad vind. Wees egter voorberei dat daar nie selfoonsein is nie - in ons geval het on dit verwelkom - maar net 'n paar treë verder sal jy sein vind by die hoofhuis, indien nodig. Ons hou Klondyke definitief op ons gunstelinge-lys vir n naweek-wegbreek.

Toni-lee F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni-lee F

Absolutely beautiful and safe.

Wow, this beautiful location exceeded my expectations. Beyond beautiful! One thing, if you do go around autumn/winter pack warm! But I’m sure it will blow your mind away just as it did myself and my partner.

Hannes V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Matroosberge beleef deur verblyf op 'n kersieplaas. Twee vlieë met een klap!

Was net so aangenaam soos wat ons onthou het, al was daar die slag nie sneeu of kersies nie. Kan enige tyd aanbeveel. Ons pekenesies was net so tuis. Hul kon vrylik die wêreld verken.

Johan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Rustig.

Klondyke is sentraal naby toeriste aantreklikhede. Naby Ceres en Touwsrivier vir n rit in die natuur.

Pierre L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L

Awesome.

Lekker plek om weg te kom van social media en met vrinne te kuier.

Leon H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H

Heerlike wegbreekkans in plaasomgewing, en tog goed toegeruste akkommodasie.

Ons was op twee vorigge besoeke net ons twee en het in Duck Pond (akkommodasie vir 2) tuisgegaan. Die keer het ons ons seun en skoondogter saamgenooi en dus in Cherry Cottage (akkommodasie vir 4) tuisgegaan. Net so goed ingerig! Duck Pond is egter stiller en weg van al die gewoel van mense wat kom kersies pluk.

Bernd K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernd K

Cherry blossom time at its peak.

Our stay coincided with the cherry, apple and pear blossom time. Amazing vistas across the orchards towards the Matroosberg. The unit was well furnished with all required creature comforts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Kersiebloeiseltyd op sy beste.

Ons verblyf het saamgeval met die kers-, appel- en peer blomtyd. Fantastiese uitsigte oor die boorde in die Matroosberg se rigting. Die eenheid was goed ingerig met alle die nodige geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Paul V

Plaasatmosfeer!

Pragtige wêreld. Vars lug en rustigheid. Toiletgeriewe is bietjie eng en kort opknapping. Te min toilette en storte.

Marco D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D

Absolutely perfect getaway - The accommodation is clean and management friendly.

I would definitely come back, accommodation was clean, management friendly.

Leon H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Gemaklikke, goed toegeruste verblyf met fantastiese uitsig op Matroosberge.

Die eienaars doen regtig moeite om te verseker ons is gemaklik en warm. Binnehuise vuurmaakplek, verwarmer in kamer, winter duvet en baie komberse. In die stilte om ons kon ons 'n uil hoor en die eende op die dam voor Duckpond. Heerlik gekuier en gerus.

Tamsin V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsin V

Heerlik ontspan.

Met geen selfoon-opvangs en geen TV, bring hierdie plek jou terug aarde toe. Ek is nie 'n groot aanhanger van koue weer nie en hier was dit baie koud! Maar steeds het ek dit geniet - die heater, binne-kaggel en elektriese kombers laat jou vergeet van die koue buite. Ek en my man sal definitief weer terugkeer vir 'n naweek, ons het lekker gerus!

Frans S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

We had an great time, away from the city hustle. Definitely one of the best places we have been to.

See stars.

Riekie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie S

Die plek vir afskakel en ontspan.

Met geen opvangs is dit die plek vir afskakel en kop skoonmaak. Pragtige omgewing en lekker netjiese, knus huisie. Ontvangs baie vriendelik en hulpvaardig. Vriendelike gasheer.

Mandy C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy C

Verkwikkend vir liggaam en siel!

Wat 'n absolute plesier om daar te kon tuisgaan vir 'n naweek! Ek en my man was in die Duckpond Cottage tuis, dit was toegerus met alles wat jy nodig het. Baie netjies en Allan die eienaar is baie vriendelik! Ek kan beslis Klondyke Farm aanbeveel as jy uitsien na 'n plek om te gaan rus en te "recharge". Wat 'n absolute voorreg om wakker te skrik met geen ander geluid as net die gekwetter van voëls nie en om saans buite te sit en na die aandgeluide te luister. Die gekwaak van paddas en die geluid van ganse wat in die water plas. Die plaas is nie ver buite Ceres nie, so ons het nie nodig gehad om lang afstande te ry om aankope te doen nie. Klondyke Farm sien my beslis weer!

Welma G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Welma G

Baie rustige kuier met die mooiste uitsig.

Duck Pond huisie baie oulik maar stort en toilet opset baie onprakties.

Estelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B

Baie lekker still.

Ek weet nie of ek dit dalk mis gelees het nie, maar 'n waarskuwing dat daar geen selfoonontvangs is nie sal goed wees. Dit sou my beslis nie gestop het om te kom nie, maar dan sou ek Klondyke se nommer vir my ouers gegee het vir noodgeval. (Hulle het kinders opgepas). Baie dankie vir 'n heerlike rustige, stil naweek. Dit was net wat ons nodig gehaat het.

Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Petrus K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Fantastiese wegbreekplek.

Ek en my vrou het net kortliks by Klondyke Cherry Farm aangegaan toe ons slaapplek nodig gehad het in die Ceres area. Die plaas is so 35 km buite Ceres, maar die rit is 'n aangename pad wat kronkel teen die heuwels op. Ons het ongelukkig nie veel van die plaas gesien nie, maar die bloeisels op die kersiebome was pragtig. Die Duckpond Cottage waarin ons geslaap het, was eenvoudig maar gesellig. Ons het al te lekker sit en rekenaarwerk doen voor die kaggel.

Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondyke Plaas, Bo-Swaarmoed, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OGFiN2MwLWZkZDItNDdhZi1iYjk0LTVhZWM3Mjc0YzU5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Klondyke Farm Bo-Swaarmoed 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.315105023803 19.581500440836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang