Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klondyke Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Thembani N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Nice, relaxing and quiet. The place was nice and clean, everything was in its place. Easy to navigate. Loved the area. Will definitely make use of this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanro D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties! Dit was awesome! Plekkie het alles wat jy nodig het. Daai warm komberse op die beddens, perfek vir die winter. Hys lekke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful. Beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige stilte en vrede. Ongelooflike lekker plekkie om te bly as jy stilte en natuurskoon soek. Dit het ongelukkig nie gesneeu nie, maar om skemeroggend met 'n koffie langs die dam te sit is net goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayne S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Tranquil. Amazing, I was the only one at the campsite!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Aanbeveelbaar. Baie lekker gebly in 'n warm huisie in die yskou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Dit was baie lekker, gerieflik, mooi en skoon, en baie vriendelike personeel oral. Dit was wonderlik. Ons almal het dit regtig baie geniet en gaan definitief weer daar kuier. Ons was al 'n paar keer dagbesoekers, maar hierdie jaar oorgeslaap. Sal definitief weer gaan. Volgende keer net vir 'n paar dae langer. Baie dankie. Dit was regtig baie lekker. Dalk net 'n waaier of twee vir die somer en definitief net 'n bo-laken of ligter duvet vir die somer (net 'n voorstel).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klondyke Plaas, Bo-Swaarmoed, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5OGFiN2MwLWZkZDItNDdhZi1iYjk0LTVhZWM3Mjc0YzU5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Klondyke Farm Bo-Swaarmoed 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.315105023803 19.581500440836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang