Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloof and Zee

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 29 Nov 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode binne die huis. Rook word slegs in die tuin toegelaat. Raak asb. verantwoordelik van sigaretstompies ontslae.
Maak seker dat alle vensters toe is en deure gesluit is voordat jy die verblyf verlaat.
Stilte ure is van 22:00 tot 07:00.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat sonder om die verteenwoordigers in kennis te stel nie.
Hou die verblyf skoon en netjies soos jy dit gekry het.
Stel asb. die verteenwoordigers onmiddellik in kennis van enige skade of breekskade.
Skakel elektriese toestelle en ligte af wanneer dit nie gebruik word nie om sonkrag tydens beurtkrag te bespaar.
Volg alle plaaslike wette en regulasies tydens die verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloof-weg 173, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82ec1d9640a2df50ac227399e88ebe3edf946f58543ec2263faf769864be0ec924feec96c35fd3c34c565e7d15022d94e259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 173 Noorsekloof Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.021733735175 24.915275440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang