Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloof Bed & Breakfast

Gastehuis
 1 Beskikbaar
Kloof Selfsorg-eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander een 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid is ideaal vir klein gesinne en het 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en netjiese sitplek. Daar is ook 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kloof B&B bedien op versoek en teen ekstra koste 'n smullekker Kontinentale ontbyt en watertand middagetes en aandetes.
Kinders 12 jaar en ouer betaal dieselfde tariewe as volwassenes.
Klein hondjies word toegelaat indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Kloof Selfsorg-eenheid 2

Kloof Koningkamers
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dié kamer het ook 'n deur wat na die tuinarea lei en het 'n TV met DStv-kanale, 'n waaier en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kloof B&B bedien op versoek en teen ekstra koste 'n smullekker Kontinentale ontbyt en watertand middagetes en aandetes.
Kinders 12 jaar en ouer betaal dieselfde tariewe as volwassenes.
Klein hondjies word toegelaat indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rutgers-straat 570, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsAtlpUWcROq9EUkRLDzpK2NO2siy422y1PRHenSNE5eGAjpl8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 570 Rutgers Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.812982676948 28.281645178758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang