Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloof Bed & Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Kloof Bed & Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Linda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Ericka was baie behulpsaam en vriendelik.

Baie lekker gebly. Was naby die Kloof hospitaal waar my vrou opgeneem was. Lekker naby.

Barry E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Barry E

Nie seker hoe hierdie 4-ster status bereik is nie.

Indien jy 'n gastehuis soek wat nie beddegoed verskaf of melk by die koffiestasie nie, is dit die plek vir jou. Ag nee, sies. Die gaste waarvoor ek hierdie plek bespreek het moes hul eie komberse gebruik omdat daar net 'n matras cover op die bed was die aand toe hul daar moes slaap. En daar was melk belowe, maar nooit gebring nie. Ek is teleurgesteld want ek het duur betaal vir klein luukshede soos die bogenoemde. Verder is ek maar teleurgesteld.

Magda G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G

Huislik en baie veilig. Eienaar pas by jou program aan.

Baie vriendelik en behulpsaam met inligting wat nodig is.

Wilma S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Uitstekend.

'n Kleinood in vandag se gejaagde lewe met uitsonderlike gasvrou!

Hantie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hantie V

Aangenaam.

Baie gasvry en die ontbyt is altyd 'n lekker verrassing.

Kloof Bed & Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die geleentheid om jul by ons te hê. Hoop ons sien sommer gou weer

Kloof Bed & Breakfast
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rutgers-straat 570, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsAtlpUWcROq9EUkRLDzpK2NO2siy422y1PRHenSNE5eGAjpl8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 570 Rutgers Street Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.812982676948 28.281645178758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang