Kloof Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rutgers-straat 570, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kloof Bed & Breakfast is geleë in Moreletapark met uitsigte oor die natuurreservaat in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge.
Die akkommodasie bestaan uit 7 slaapkamers vol ouwêreldse bekoring. Die kamers is ruim en het elk óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamer sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, internet, 'n waaier en 'n verwarmer, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander geriewe vir jou gemak.
Kloof B&B bedien op versoek en teen ekstra koste 'n smullekker Kontinentale ontbyt en watertand middagetes en aandetes. Die gastehuis het 'n wasgoeddiens, braaigeriewe vir gaste se gebruik en 'n swembad waarin gaste gerus kan afkoel op warm somerdae.
Daar is veilige parkeerplek vir gaste beskikbaar en die erf is naby aan 'n hele rits doendinge soos perdry, visvang, gholf, staproetes en watersport. Verder is Pretoria-Oos Hospitaal en Denmar Hospitaal ook naby aan die gastehuis geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ericka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rutgers-straat 570, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
- Gaste dink Kloof Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Moreletapark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rutgers-straat 570, Moreleta Park, Pretoria, 0044, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang