Kloof Paradise
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pine Oak-singel 22, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kloof Paradise is in die idilliese kusdorpie Jeffreysbaai. Dit is 'n luukse villa wat 'n intieme wegbreek bied aan 'n gesin of groep vriende op soek na rus en vrede in 'n stil omgewing.
Die smaakvolle huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk of 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel, 'n kaggel en 'n TV. Die eetarea het 'n etentafel met 6 stoele.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan in die pragtige en lowerryke tuin ontspan of 'n al fresco-ete op die stoep geniet waar daar sitplek is vir 6 gaste. Die stoep bied ook 'n pragtige uitsig op die omliggende fauna. Daar is ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel en ingeboude braaigeriewe waar gaste lekker kan kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Pine Oak-singel 22, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Noorsekloof Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pine Oak-singel 22, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang