Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloof Street Hotel

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheedestraat 8, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Soos die naam aandui, is Kloof Street Hotel geleë in die gewilde Kloofstraat, naby Kaapstad sentraal. Die hotel bied ruim kamers en 'n swembad op die dak.

Kloof Street Hotel se kamers is modern, en almal handhaaf die kenmerkende Lion Roars-styl. Die beskikbare kamers is die Pods, Luxury Rooms, Luxury Suites en Luxury View Suites, sommige met terrasse.

Die grondvloer het 'n restaurant en 'n koffiewinkel om jou dag op die regte noot te begin. Dit het ook 'n gedeelde werkruimte en konferensiegeriewe vir diegene wat aanlyn moet wees, selfs wanneer hulle vanlyn is.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in ons keldermotorhuis en word deur sekuriteit bewaak. Neem asseblief kennis dat hierdie parkeerplek teen 'n ekstra koste is. Laat weet ons asseblief vooraf as jy hierdie diens wil gebruik. Die ingang na die parkeergarage is halfpad af in Dormanstraat aan jou regterkant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Kloof Street Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rheedestraat 8, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloof Street Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheedestraat 8, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebbfde5b6888593182a9970e2d07c5d2162676740d9d1048da48f26bed2e4a5914c3744c5a332c3dece1156dd2d80953c073?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 8 Rheede Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.92889123122 18.412049991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang