Kloofsig 202
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter V - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Kloofsig 202 se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Die Wi-Fi word opgegradeer. Groetnis
Liezel H - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Kloofsig 202 se terugvoer
Baie Dankie dat julle alles so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer!
Zabian D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het die kuier in Kloofsig baie geniet.
Kloofsig 202 se terugvoer
Dankie Zabian, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is welkom om weer te kom kuier.
Neliswa M - Jan 2024
Algehele gradering
Superb.
Kloofsig 202 se terugvoer
Thank you Neliswa, you are welcome to visit again.
Yolandi J - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, ontspanne.
Jacques Breed B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Kloofsig 202 se terugvoer
Dankie Jacques, julle is welkom om weer te kom kuier!
Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Baie goed toegerus, skoon, netjies en die eienaar is besonder beleefd en behulpsaam.
Kloofsig 202 se terugvoer
Baie dankie Anton. Julle was wonderlike gaste om te akkommodeer. Kom kuier gerus weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorea-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang