Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig 40

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Renie G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Ongelooflike plek. Vriendelike gasvrou. Ruim, netjies en alles wat 'n mens nodig het en meer met klein ekstras wat dit uniek maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Karen A
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Groot eenheid en gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francell E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Was stil en rustig. Baie netjies en lekker stil en rustig vir wegbreek en stilte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie Francell. So bly dat jy dit geniet het by ons. Gail

Petrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly. Sal Kloofsig 40 aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal naby aan alles. Netjies en ruim. Buite is geriewe om toerusting af te spuit nadat jy by die see was. Buite parkering voor die motorhuis. Stilbaai is veilig, so jy kan gerus wees oor enige iets wat buite staan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie, Petrie. So bly dat julle dit geniet het by ons. Groete, Gail.

Rihenta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Vriendelik, veilig en rustig. Dankie vir die omgee en vriendelike verblyf. Ons waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie, Rihenta. Ons is bly dat julle rustigheid ervaar het by ons gedurende jul baie stresvolle tyd.

Raymond E
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

A most memorable experience. The hosts are wonderful people who are kind and accommodating and showed a genuine interest in me as their guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Thank you Raymond. It was nice getting to know you and hope to see you again soon. Gail Oosthuizen

Pieter S
1 nag
4.8
Jul 2023

Ruim woonstel met al die geriewe. Ek was vriendelik ontvang deur die gasvrou en het myself gou tuisgemaak. Ek kan aan geen tekort dink nie. Die bed was baie lekker sag, iets wat mens nie gereeld kry by meeste plekke nie. Ek sal definitief weer hier aanbly as ek in Stilbaai draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
1 nag
4.8
Jul 2023

Stayed one night, very comfortable. Well looked after by Gail. Thanks Gail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Thank you David. Very glad that you enjoyed your stay with us. Regards Gail.

Monique G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Ruim slaapkamers en 2 badkamers was baie gerieflik vir 'n gesin van 5. Mooi uitsig en 'n heerlike stil buurt. Wi-fi was van groot waarde gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie Monique. Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Groete, Gail Oosthuizen

Marinette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Ons Paasnaweekkuier by Kloofsig 40 was baie besonders. Met die intrap was ons baie beïndruk met die grootte en netheid. Alles so skoon en gerieflik. Tannie Gail was ongelooflik oulik. Vir ons selfs bederf met hot cross buns vars uit haar eie oond. En 'n lampie vir loadshedding en sy het ons gewaarsku en skedule van loadshedding gegee. Die uitsig is ongelooflik en die bosbokke wei voor die venster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie Marinette. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Dit bly 'n voorreg om die bokke in die tuin te sien. So bly dat julle dit ook kon beleef. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMDI1MGZhLWFjNWMtNGViZi1iN2EyLTc1ZDVkZDEwNjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 40 Kerk Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366249357943 21.401945685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang