Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig 40

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Kloofsig 40
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Renie G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renie G

Waarde vir geld.

Ongelooflike plek. Vriendelike gasvrou. Ruim, netjies en alles wat 'n mens nodig het en meer met klein ekstras wat dit uniek maak.

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Kloofsig 40
Karen A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Groot eenheid en gawe gasvrou.

Francell E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francell E

Was stil en rustig.

Baie netjies en lekker stil en rustig vir wegbreek en stilte soek.

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie Francell. So bly dat jy dit geniet het by ons. Gail

Kloofsig 40
Petrie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie J

Ons het baie lekker gebly. Sal Kloofsig 40 aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal naby aan alles. Netjies en ruim. Buite is geriewe om toerusting af te spuit nadat jy by die see was. Buite parkering voor die motorhuis. Stilbaai is veilig, so jy kan gerus wees oor enige iets wat buite staan oornag.

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie, Petrie. So bly dat julle dit geniet het by ons. Groete, Gail.

Kloofsig 40
Rihenta J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rihenta J

Vriendelik, veilig en rustig.

Dankie vir die omgee en vriendelike verblyf. Ons waardeer dit opreg.

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie, Rihenta. Ons is bly dat julle rustigheid ervaar het by ons gedurende jul baie stresvolle tyd.

Kloofsig 40
Raymond E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond E

A most memorable experience.

The hosts are wonderful people who are kind and accommodating and showed a genuine interest in me as their guest.

Kloofsig 40 se terugvoer

Thank you Raymond. It was nice getting to know you and hope to see you again soon. Gail Oosthuizen

Kloofsig 40
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Ruim woonstel met al die geriewe.

Ek was vriendelik ontvang deur die gasvrou en het myself gou tuisgemaak. Ek kan aan geen tekort dink nie. Die bed was baie lekker sag, iets wat mens nie gereeld kry by meeste plekke nie. Ek sal definitief weer hier aanbly as ek in Stilbaai draai.

David W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Stayed one night, very comfortable.

Well looked after by Gail. Thanks Gail.

Kloofsig 40 se terugvoer

Thank you David. Very glad that you enjoyed your stay with us. Regards Gail.

Kloofsig 40
Monique G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique G

Ruim slaapkamers en 2 badkamers was baie gerieflik vir 'n gesin van 5.

Mooi uitsig en 'n heerlike stil buurt. Wi-fi was van groot waarde gewees!

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie Monique. Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Groete, Gail Oosthuizen

Kloofsig 40
Marinette P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette P

Ons Paasnaweekkuier by Kloofsig 40 was baie besonders.

Met die intrap was ons baie beïndruk met die grootte en netheid. Alles so skoon en gerieflik. Tannie Gail was ongelooflik oulik. Vir ons selfs bederf met hot cross buns vars uit haar eie oond. En 'n lampie vir loadshedding en sy het ons gewaarsku en skedule van loadshedding gegee. Die uitsig is ongelooflik en die bosbokke wei voor die venster.

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie Marinette. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Dit bly 'n voorreg om die bokke in die tuin te sien. So bly dat julle dit ook kon beleef.
Groete

Kloofsig 40
Mari V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Heerlik gerus!

Heerlike groot slaapkamers en 'n gemaklike leefarea met alles bymekaar en natuurlik 'n baie mooi uitsig oor die omgewing en die see.

Kloofsig 40 se terugvoer

Baie dankie. Ons is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Kloofsig 40
Sd V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sd V

Nie soos geadverteer nie.

Parkering is op straat en trappe om te klim. Hulle moet dit noem om ouer mense te akkomodeer. Verder was dit baie netjies, ruim en gerieflik.

Kloofsig 40 se terugvoer

Ek is jammer dat julle die trappe moeilik gevind het. Graag wil ek net meld dat die parkering op die terrein is en nie op straat nie. Gelukkig is ons in Stilbaai en dit is nog veilig vir die motors om buite te parkeer.

Kloofsig 40
Nd S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nd S

Stil en rustig.

Lieflike uitsig oor see. Lekker ruim kamers en oopplan-kombuis en sitkamer met leesboeke en tydskrifte vir 'n lekker ontspan.

Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 520
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMDI1MGZhLWFjNWMtNGViZi1iN2EyLTc1ZDVkZDEwNjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 40 Kerk Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366249357943 21.401945685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang