Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig 40

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kloofsig 40 bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Stilbaai. Die eenheid is naby die hoofstrand, rivier en winkelsentrum geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en stapelbed het. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kooktoebehore. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitplek sowel as 'n TV en maak oop op 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Braaigeriewe en parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Klein honde sal met 'n voorafreëling toegelaat word indien hulle ten volle huis opgelei is.

Gaste kan lekker swem, branderplankry, hengel, seilplankry, seil, voetslaan en visvang in die Stilbaai-omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Kloofsig 40
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloofsig 40 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMDI1MGZhLWFjNWMtNGViZi1iN2EyLTc1ZDVkZDEwNjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 40 Kerk Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366249357943 21.401945685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang