Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofsig Holiday Cottages

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Sybrand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Feb 2023

Vir seker sal ek dit vir niemand aanbeveel nie! Slegste bespreking ooit! Daar is 'n lokasie direk agter die gastehuis. In 'n besige, gejaagde lewe betaal mens baie geld om te gaan rus. Dit was egter als behalwe wat ons kon doen. Van Vrydagaand af regdeur tot Sondagoggend het die lokasie oorverdowende musiek onophoudelik gespeel. Ons het besluit om Sondagoggend so vroeg as moontlik te ry net om van die geraas af weg te kom. Ons het erg gesukkel om die kontakpersoon vir die gastehuis (let wel, die enigste kontakpersoon) in die hande te kry. Beveel hierdie plek vir geen mens aan nie! Bitter slegte ervaring!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Thato M
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Des 2022

The place was not clean. The showers, sheets, and rest of the place was not clean. The manager was also not organised and a bit unprofessional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Roenel V
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Des 2022

Die plek kort dringende opknapwerk! Die tuine is baie mooi en huisies lyk mooi aan die buitekant. Aan die binnekant is die gordyne skraps, beddegoed moet vervang word. Die kombuis kort 'n goeie revamp! Die omgewing is nie goed nie met oorverdowende musiek wat heel aand tot volgende dag gespeel het!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Michell P
1 nag Gesin met tieners
1.0
Jun 2022

Glad nie aan genaam nie. Glad nie skoon nie. Het ander mense se braaivleis in die derde laai gekry. Die eetgerei is glad nie skoon nie. Geen WiFi, geen DStv, en geen elektriese komberse nie. Ons het gevra vir slaapplek vir 5 mense, maar ek moes op die bank slaap. Daar is geen uitsig soos hul gesê het nie. Ons moes alles toe hou, want die plek is in 'n buurt gebou en die mense raas tot 3 uur die oggend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Simon T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Lovely home base to travel from. I wouldn't mind buying this place and putting up another 10 units. The property is huge and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seipati M
Kort verblyf
4.8
Des 2021

We really enjoyed our stay. It is a very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosipho M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2021

Dit was goed, veilig en rustig. Kan julle asb. net 'n matrasbeskermer opsit, die laken glip heeltyd weg. Die komberse in die hoofslaapkamer moet opgradeer word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zanie M
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2021

Ons is baie goed ontvang, dit was al donker en die eienaar het ons geduldig ingewag. Akkommodasie is skoon en netjies, maar kan doen met bietjie vernuwing. Dankie vir heerlike verblyf, reg langs die pragtige Graskop Gorge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ann G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2021

Kothuise netjies. Enigste probleem was die dubbelbed se poot wat nie daar was nie. Dit het gevoel of die bed na een kant hang.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Naledi M
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2021

It was lovely. It was nice to stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MzZlMTU0LThkM2ItNDE5Yy1hOTE0LWU0MDhhYTQzZGY5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 50 5 1 4 Portion 5 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.94635283263 30.842182338238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang