Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofzicht Lodge & Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Central Mgr
Reservations ...

Eiendomme 3

Resensies 77

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 30 resensies vir Kloofzicht Lodge & Spa
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Natasja D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

So peaceful, so beautiful, absolutely amazing!

O my goodness, this was just the most amazing place. Our room, the view, the food, very good service, friendly staff, the peacefulness. I will go there again and again and again.

Charl J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J

Heerlik, nice view en baie netjies.

Baie lekker, sal enige dag weer gaan en kuier. Waarde vir geld.

Sam J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam J

Voortreflik.

Uitstekende ligging. Kamers is ruim en luuks. Kliëntediens is tops. Uit en uit die geld werd.

Marelee D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelee D

Uitgerus.

Het baie lekker gekuier. Lekker gerus.

Friedrich K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich K

Lovely wedding venue.

We attended a wedding. The facilities were great. Staff were helpful and friendly.

Vusumuzi T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vusumuzi T

It was super special and worth a return.

It was a wonderful, tranquil stay. The scenery is breathtaking, especially when it is just a short drive from the city!

Friedrich K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich K

Lovely venue for a wedding.

Attended for a wedding. Lovely place and location. The staff were exceedingly friendly and helpful. Breakfast was amazing.

Pridashan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pridashan V

Could be better.

Stated over for a night. Had a good time, with a nice dinner at the main restaurant. The bistro was closed for a private function. The rooms and general resort could be cleaner; ceilings and bathrooms look like they need a deep clean. WiFi is very slow.

Ntombi A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi A

Value for money.

Assistant was available immediately with turning on my fireplace. I felt safe on the premises. The food was excellent. The service at the restaurant top notch as well. I can't complain at all.

Isabel G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel G

Ongelooflike professionel diens en asemrowende uitsig.

Ons seun het daar getrou, ongelooflike diens van Nikita, wat ons koördineerder was. Fantastiese kos, diens en moooste omgewing.

Marlena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marlena D

Baie swak diens vir 5-ster.

Vanaf begin tot einde het ons probleme met ontvangs gehad. Selde is die foon beantwoord. Eerstens het die sleutel na ons kamer nie gewerk nie. Toe ons drankies wou bestel, toe antwoord niemand en moes my verloofde al die pad loop (baie ver) om drankies te gaan haal. Daar eis hul kontant, wou nie teken van op die tab aanvaar nie. Geen water in wooneenheid toe ons arriveer nie. Lig langs bed heeltyd geflikker. Kon eenvoudig net nie ontvangs in die hande kry nie! Baie swak diens vir 5-ster.

Amorie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amorie V

Dis nie 3k 'n nag werd nie.

Jammer om te sê dis 'n 5-sterlodge en spa, maar ek dink nie dit is die geld werd nie, was al in baie ander 3 ster plekke wat baie meer waarde vir geld bied. Die meubels in die kamer was baie verniel, mat in die kamer was nogal grillerig, en warm water het nie te lank gehou in die stort nie. Die staf is baie vreindelik en het ons op ons gemak laat voel. Het die een aand gaan eet by die sports bar, het pizza bestel, hulle het ons kom inlig die deeg van die pizza was klaar, maar hulle het 'n plan gemaak, hulle sal deeg van scratch af maak vir ons pizzas. Dit het redelik lank gevat, maar het ons nie te veel gepla nie, daar was rugby om tekyk en bier om te drink. Hulle het in ons kamer 'n bottel wyn en 'n biltong en neut hamper opgemaak om jammer te sê vir die kos wat so lank gevat het. So hulle kliëntediens is uit die boeke uit! En ons het niks vis gevang nie.

Ugan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ugan P

Worst service ever experienced.

The bathroom had mold, the customer service from front end staff was nothing short of appalling! 5 star is an overestimate, they should have nothing.

Gideon D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon D

Great service, great place.

5 star at its best, worth visiting.

Henk E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk E

Fantastiese lodge, heerlik privaat.

Kan vir ouer persone ver wees om te stap na ontvangs / eetsaal veral as dit reën. Aandete is van 19:00 wat bietjie te laat is en ontbyt is van 07:00 wat ook te laat is vir sakemense wat na kliënte moet ry. WiFi-sein is bietjie swak.

Shane P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shane P

Te kort.

Tyd was te kort om al die aktiwiteite te evalueer.

Annetjie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie B

Pragtige plekkie, maar kort baie aandag.

Daar is net een eetplek beskikbaar weens konferensie. Dit maak nie sin dat tienerdogter nie kon gaan vir voetbehandeling by spa as dit leeg staan. En geen persoon om inligting te gee oor geriewe. Moes na Glenburn Spa ry vir spa. Al persoon wat vriendelik is was waiter by buffetete. Vir prys en waarde, nee wat.

Nozipho M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M

Amazing.

Good value for money and amazing experience.

`elaine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
`elaine V

Wonderlike plek. Vriendelik. Baie mooi.

Ons het hier gebly vir troue in die area. Naby, maklik om te kry. Diens is wonderlik, kamers is pragtig.

Melanie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie M

Romantic getaway for 2.

We really enjoyed Kloofzicht, but were disappointed in the menu at the bistro. Being the only place to eat while there, the meal selection was limited to salads, pizzas and burgers. I'm a vegetarian and the only option was a Green Goddess burger, which was really good, but I couldn't exactly eat that for both lunch and dinner 2 days in a row. On the positive side, when requested the chef did prepare a pasta dish for me. I do understand that they have only just reopened after lockdown, so will give them a second chance. The spa was great (same menu though). Ditch the dead pot plants, not what you want to see when you've come for a spoil. Rasoul therapy is supposed to include calming music and essential oils. What we got was a glorified steam room. The massage was great.

Adele V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adele V

Mooi en rustig!

Verblyf was goed! Aandete en ontbyt ook baie lekker. Ek dink persoonlik dat die tariewe bietjie duur is in vergelyking met ander plekke wat dieselfde bied.

Nadine V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nadine V

Dit was okay, maar nie weer nie.

Dit was vir ons 15 jaar-huweliksherdenking. Ons het gevra om ons tafel mooi te maak by die eetsaal. Hul het niks gedoen nie. Hul badkamers by hul eetsaal is ongelooflik vuil en die toilette is met toiletpapier verstop uiters onprofessioneel. Niemand groet nie. Hul kos was walglik, die vleise was alles nog verskriklik rou. Ons het al ons kos gelos. Nee wat, baie meer verwag van so 'n mooi plek.

Debra S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra S

Fabulous! I will not hesitate to return.

Loved every minute of my stay. The accommodation, service, food, tranquillity and beauty exceeded my expectations.

Bertus D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus D

Asemrowend.

Kloofzicht was een van die lekkerste naweke gewees. Ons het die spa geniet, op 'n staproete gegaan, fly fishing gedoen, en natuurlik is die kos uit die boonste rakke. Jy's in die natuur net 15 min van die stad af. Dit voel nie of jy naby Johannesburg is nie.

Hugo G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo G

Awesome.

Baie mooi en netjies. Personeel is baie goed opgelei en altyd vriendelik.

Christelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle S

Was 'n ongelooflike spesiale naweek in 'n heerlike omgewing en die kos was heerlik.

Sien sterre.

Tanya H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Netjies. Diens in Bistro en Restaurant was nie goed nie.

Vriendelik ontvang. Oord baie mooi. Vuil skottelgoed langs swembad van vorige middag nog volgende oggend opgemerk. Die res was uitstekend en pragtig.

Tina N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N

Absoluut die moeite werd!

Verblyf was 5 ster met rustige atmosfeer! Kos uit die boonste rakke en ons het die lugballon ervaring terdeë geniet! Gaan vir seker aanbeveel.

Nadia J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Snoesig warm voor die kaggel met 'n pragtige dam uitsig.

Absoluut mal oor die plek. Sal definitief weer soontoe gaan. Restaurant bied ook heerlike 5 gang etes. Ons het lekker kaas en wyn gehad langs die dam. Pragtige plek.

Rehna J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehna J

Loved the tranquillity and view.

Only disappointment was you very poor fitness centre. I hope that it will improve and many working equipment be installed. I found the few equipment there was out of order.

Vanaf
Vanaf R2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 142 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R374, Muldersdrift, 1747, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA546417fee3f557cb57619d67043719b428e4de904cd4e728e19fabb9c84652c79160c930f8aa21264669e5820c7f806ef36e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Off the R374 Muldersdrift 1747 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.987364914473 27.818903381249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang