Kloovenburg Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wenen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan R - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en sal weer daar wil kuier.
Inge E - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kom weer!
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
So bly julle het dit geniet by ons gastehuis, hoop ek sien jul gou weer.
Marguerite G - Jan 2024
Algehele gradering
A wonderful breakaway.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
I'm happy that you enjoyed your stay, and hopefully, we will see you back in the future.
Rhys D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic stay.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay. You were amazing guests; I hope we will see you back soon.
John And Joy C - Aug 2024
Algehele gradering
We will not return to this accommodation.
Lees meerMarjo B - Des 2023
Algehele gradering
Just perfect.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Marjo,
Thank you so much. I am so glad you enjoyed your stay! Hopefully, we will see you back soon.
Kind regards
Jean R - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful ️.
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend en onbeskryflik rustig en lekker!
Lees meerLehan V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, eg Kaapse verblyf.
Lees meerKloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Lehan
dankie vir jou terugvoering en ook dit was n plesier om jul hier te he by ons gastehuis, hoop ons sien jul gou weer.
Stephen P - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant "home from home" experience and massage.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Stephen, Thank you for your kind words and that you enjoyed your stay with a lovely massage. Hope we will see you again in the future. Take great care!
Stuart R - Sep 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Stuart
Thank you for your feedback, hope we will see you back in the future.
Kind Regards
Wenen
Pam M - Aug 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Lees meerKloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hello Pam, dankie vir die boodskappie, bly jul het lekker gebly, behalwe die koue wat ons altyd onderkry.
Groete
Wenen
Liesl N - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs wat ons so welkom laat voel het!
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hello Liesl, baie dankie vir julle ook. Hoop ons sien gou weer mekaar.
Toni B - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Next level.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Alida
Baie dankie aan julle ook, dit was n groot plesier en dat jul ons gastehuis so geniet het. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Groete
Wenen
Natalie B - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful guesthouse and friendly staff.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Natalie
Thank you very much, I am so glad you enjoyed yourselves, hopefully, I will see you back again in the future.
Stay safe.
Kind Regards,
Wenen
Stephen W - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Stephen baie dankie, hoop ons sien jul gou weer. Lekker dag.
Sterna M - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Hi Sterna, so bly julle het ons gastehuis geniet, hoop ek sien jul gou gou weer.
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Was 'n baie baie rustige en 'n goeie kuier gewees.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan bly om te hoor, hoop ek sien julle gou weer.
Groete.
Arina T - Jul 2022
Algehele gradering
Gesellige wegkoms.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Thank you for your kind words, was a pleasure to host you both. Hope to you see again. Stay Safe.
Max B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic guesthouse!
Riana D - Des 2022
Algehele gradering
Stylvol, skoon, pragtig en baie goed toegerus. Vriendelike, hulpvaardige personeel.
Kloovenburg Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dis altyd goed om te hoor. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly.
Annamarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige gebou, puik ligging, netjies en skoon, vriendelike hulp.
Lourinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike naweek weg.
Alida K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige vrede.
Lisa K - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties
Karin C - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Henry T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek en goeie diens.
Lourene H - Des 2021
Algehele gradering
Stylvolle gastehuis en pragtige tuin.
Mario F - Aug 2020
Algehele gradering
What a great one night get away.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang