Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloovenburg Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik en sal weer daar wil kuier. Wat die gastehuis instand hou, het ons baie spesiaal laat voel. Sy verdien tien uit tien. 'n Aanwins vir Kloovenberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons kom weer! Wat 'n wonderlike gastehuis! Wenen is 'n baie oulike gasvrou. Ons het in een van die stoepkamers gebly en het 'n deur gehad wat op die stoep oopmaak met pragtige uitsigte oor die dorp en berge. Daar is ook 'n heerlike swembad. Daar is nie ontbyt nie, maar 'n etebewys word voorsien sodat mens by 8 Feet in die pas net buite die dorp kan ontbyt eet. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wenen
Kloovenburg Guesthouse
So bly julle het dit geniet by ons gastehuis, hoop ek sien jul gou weer.

Marguerite G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

A wonderful breakaway. It was excellent: a beautiful property, very clean and welcomed with heart by Maria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wenen
Kloovenburg Guesthouse
I'm happy that you enjoyed your stay, and hopefully, we will see you back in the future.

Rhys D
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Fantastic stay. We had a great stay at Kloovenburg. We took the whole lodge for the weekend with a bunch of friends. It was an extremely hot weekend, so the pool was very well used. Everything worked perfectly, the service was amazing, and the rooms were comfortable. Thank you for a great stay. The free breakfast at the restaurant was the cherry on the top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wenen
Kloovenburg Guesthouse
I am so glad you enjoyed your stay. You were amazing guests; I hope we will see you back soon.

John And Joy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

We will not return to this accommodation. We thought that the standard had deteriorated since we were there in 2022. Minimal toiletries, very little supply of milk, coffee and tea. Only enough for one cup each. Rusks of poor quality. No DStv. We did not want to drive out of the village for breakfast. No atmosphere, so big and impersonal. Very limited breakfast and type of coffee. We had to pay extra for our coffee. In the past, we had an excellent breakfast in the heart of the town with a good atmosphere of the buzz of solo studio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marjo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Just perfect. Lovely spot to stay! Beautiful old pastorie very close to centre. The host was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wenen
Kloovenburg Guesthouse
Hi Marjo, Thank you so much. I am so glad you enjoyed your stay! Hopefully, we will see you back soon. Kind regards

Jean R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Absolutely wonderful ️. Brilliant. I'd like to live there permanently. Two comments: 1. A hand rail in the shower for older, not so steady folk, would be brilliant. 2. The shelf in the shower is way too high!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Asemrowend en onbeskryflik rustig en lekker! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die tuine is pragtig en met die vlae reën wat op die sinkdak geval het terwyl ons op die stoep gesit en koffie drink het, was dit waarlik kos vir die siel. Ons het ontspan soos koninklikes.10 uit 10 vir Maria wat baie vriendelik is, en die gastehuis mooi skoon en netjies hou dat mens sou dink sy is die eienares van die gastehuis. Sy is duidelik baie trots op haar werk. Definitief een van die Top 3 plekke waar ons al gebly het, en weer sal gaan bly. Definitief aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustige, eg Kaapse verblyf. Kloovenburg Guesthouse het ons so welkom laat voel. Met aankoms het hulle vir ons een van hulle bottels wyn aangebied as 'n welkom geskenk. Die uitsig is baie moeilik om in woorde om te sit. Maar jy kyk uit oor die hele gebied met die kerk hier voor jou en die berge in die agtergrond. Baie rustige area. Ontvangsdame het uit haar pad gegaan om ons bietjie vroëer in te laat om klaar te maak vir ons funksie. Baie goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wenen
Kloovenburg Guesthouse
Hi Lehan dankie vir jou terugvoering en ook dit was n plesier om jul hier te he by ons gastehuis, hoop ons sien jul gou weer.

Stephen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very pleasant "home from home" experience and massage. Wenen, our host, is one in a million and she made us feel really special. The room was comfortable and clean. It had all that we needed including the use of a shared kitchen. The location is beautiful and quiet. As an extra to our stay, we had full-body Swedish massages which were absolutely great. Well done to our masseuse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wenen
Kloovenburg Guesthouse
Hi Stephen, Thank you for your kind words and that you enjoyed your stay with a lovely massage. Hope we will see you again in the future. Take great care!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wenen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4yamaESnpVG5EY9onp6ycRaeJnyKDhoDd0MifFf8FYTOdXY61i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 4 Main Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.38543130683 18.890983389619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang