Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloovenburg Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kloovenburg Guesthouse is 'n Ou-styl Victoriaanse Huis in Riebeek Kasteel en bied gaste lieflike kamers vir 'n ontspannende verblyf.

Gaste het 'n keuse om die Deluxe Kamer, die Luukse Kamer, die Dubbelkamer of die Enkelkamer te bespreek. Die kamers kan tot 2 mense elk akkommodeer, is ingerig met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Die Luukse Kamer en Deluxe Kamer kyk ook uit oor die vallei.

Al die kamers het lugversorging, toegerus met elektriese komberse en paneelverwarmers, asook TV's met DStv. Tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit word ook voorsien. Die Deluxe Kamer het ook 'n privaat sitarea, en die ander kamers deel die gebruik van 'n kombuis met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n eetarea en 'n sitarea.

Gaste kan in die swembad afkoel of kan ontspan op die stoep wat oor die tuin uitkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Kloovenburg Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wenen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloovenburg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4yamaESnpVG5EY9onp6ycRaeJnyKDhoDd0MifFf8FYTOdXY61i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 4 Main Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.38543130683 18.890983389619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang