Kykie View
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hesta M - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Kykie View se terugvoer
Baie dankie Hesta. Waardeer jou resensie. Ons sal jou graag weer wil huisves. Mooi bly.
Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut puik verblyf!
Kykie View se terugvoer
Baie dankie Jan was heerlik om jul as gaste te kon huisves. Groete
Rikus V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en huislik.
Kykie View se terugvoer
Baie dankie Rikus, vir die goeie resensie. Ons waardeer en dit was ook 'n plesier gewees om julle te gehuisves het. Groete vir Alta en seuns.
Lizette S - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Kykie View se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering,
Ons waardeer dit.
Sal n plesier wees om julle weer te huisves.
Groete en bly veilig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang