Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Kloppenheim Country Estate Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Reina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2018

Bietjie duur, maar pragtige ligging . Verblyf was netjies en skoon, etes was ook lekker. Die hotel egter bietjie duur vir dit wat 'n mens kry. Tuine en hotelmatte en -dekor kort aandag. Maar 'n baie lekker plek vir kinders met oop spasies vir fietsry. Ek sal weer gaan, maar sal in 'n selfsorgeenheid bly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2017

Asemrowend mooi met uitstekende diens en fantastiese etes. Die ervaring by Kloppenheim was ongelooflik. Die plek is prentjiemooi en die diens was uitstekend. Dis regtig 'n plek waar 'n mens net kan rustig word en ontspan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2017

Die verblyf, diens en kos was van hoogstaande gehalte. Verblyf was baie netjies en skoon. Eetsaal en kos was heerlik en keurig voorberei. Daar is genoeg aktiwiteite om te doen en die spa-sessie was net so lekker! 'n Heerlike wegbreek vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Princess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnaarpoortweg, Belfast-distrik, Machadodorp, 1100, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7799d95c7232515330e1968ac54d827c36e8a670ee62e481808be245eeeb3ca38a41b1f14a7c2951fbb6b18fb7f5a62fa8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Winnaarpoort Road District Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.66275 30.170722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang